Nelheim
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Doreen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 67
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Sanet S - Jul 2024
Algehele gradering
Rustige nag gewees.
Nelheim se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Sanet. Dit was heerlik om jou as gas te hê.
Dawie/wilma V - Jun 2024
Algehele gradering
Was vir besigheid, net daar geslaap.
Nelheim se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Wilma. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Kobus P - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker slaap en beste beskuit ooit!
Nelheim se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Kobus. Dit was heerlik om julle as gaste te hê.
Kobus N - Mrt 2024
Algehele gradering
Het meeste van die tyd gewerk maar die omgewing is baie mooi.
Muneera V - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie diens. Dit was baie rustig. Moet sê, sal binnekort weer wil aansluit.
Marthe D - Feb 2024
Algehele gradering
Nothing special to say. A good place to stay.
Karen B - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige plekkie. Kan dalk net waaiers verskaf.
Nelheim se terugvoer
Hi Karen, baie dankie vir die terugvoer. Ons vorige gaste het ongelukkig die waaier beskadig, ons is in die proses om hom so gou as moontlik te vervang.
Elmarie B - Jan 2024
Algehele gradering
Veilige oornagplek op buitewyke van dorp.
Cheryl V - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasies.
Johandre E - Apr 2024
Algehele gradering
Spontaan.
Gary R - Jan 2024
Algehele gradering
Sakpas skoon en veilig vir 'n rustige wegbreek.
Andrea H - Mei 2024
Algehele gradering
Comfortable and refreshing.
Veronica D - Feb 2024
Algehele gradering
Suitable for overnight stay.
Lizelle R - Sep 2024
Algehele gradering
Blomme was pragtig, maar verblyf was stresvol.
Lees meerLlewellyn M - Des 2023
Algehele gradering
Goed, rustig, veilig.
Darius H - Aug 2023
Algehele gradering
Perfek vir 'n vinnige of lang reis na Vredenburg of omgewing.
Cassie V - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier. Naby al die dorpies.
Madeleine L - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was die beste. Baie lekker, mooi, old school plekkie. Dit het nie gevoel asof ons net mense was wat daar slaap nie. Dit was asof ons tannie-hulle geken het.
Jeanette P - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties skoon en netjies.
Nelheim se terugvoer
Dankie dat jul by ons oornag het. Alle sukses met jul toekoms in die Kaap.
Heinrich M - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie rustige weskusdorp.
Nelheim se terugvoer
Vriendelike stil gaste. Net 'n plesier om julle te huisves. Ons eenheid baie mooi skoon gelos.
Marthe D - Feb 2023
Algehele gradering
Endroit extrêmement bien tenu. Parfait à tous points de vue.
Nelheim se terugvoer
Merci d'avoir choisi de rester avec nous à Nelheim et de laisser des commentaires. C'était un plaisir de vous avoir comme invités, nous espérons vous revoir bientôt.
Anel V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie gemaklik en skoon.
Santie H - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtig, keurig gemeubileerd. Baie goeie bed en linne. Als wat nodig is, is daar.
Nelheim se terugvoer
Ons sien uit na julle volgende besoek. Was 'n plesier om julle te huisves.
Lizel B - Sep 2023
Algehele gradering
Genotvolle ervaring. Jy voel sommer tuis.
Jaco D - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker, gerieflike plek.
Mandy P - Jan 2023
Algehele gradering
Had a good stress-free weekend, hosts were very friendly and responded to requests in a timely fashion.
Nelheim se terugvoer
Thank you for staying with Nelheim. Apologies for the broken toilet door. The guests before you must've broken it and failed to mention it afterward. As it is a concertina door, it was not noticed while closed.
Ashley J - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjies.
Ronel L - Aug 2023
Algehele gradering
Perfekte oornagverblyf.
Ray S - Apr 2023
Algehele gradering
Pleasant.
Matwill F - Feb 2023
Algehele gradering
Very big room and bathroom.
Nelheim se terugvoer
Glad you enjoy the spacious room but unfortunately, it is self-catering and cleaning of units is on request and when you check out, not on a daily basis.
Alinda S - Des 2022
Algehele gradering
Vriendelike, behulpsame eienaars. Baie lekker gebly.
Johan K - Nov 2022
Algehele gradering
Gemaklik, netjies en veilig.
Kobie S - Nov 2022
Algehele gradering
Rustige, heerlike oorbly.
Nelheim se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Kobie. Julle was wonderlike gaste. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Debra D - Okt 2022
Algehele gradering
Friendly, economical stay. Towels, bedding clean and bed sleeps like a dream. Lovely homemade biscuits left for a nice touch. Owner hands on and always ready to assist.
Celeste L - Jun 2022
Algehele gradering
Vriendelik, behulpsaam.
Angelique C - Mei 2022
Algehele gradering
Mens kan net een woord gebruik: Rustig.
Hanco L - Feb 2022
Algehele gradering
Uitstekend en uitgerus.
Gina B - Sep 2022
Algehele gradering
Baie rustig, en veilig. Heerlik gebly.
Cyril S - Apr 2022
Algehele gradering
Aangenaam en rustig.
Rita S - Okt 2022
Algehele gradering
Gasvrou was vriendelik.
Nelheim se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Kobie. Julle was wonderlike gaste. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Japie M - Okt 2021
Algehele gradering
Fantasties. Baie aangenaam.
Marieke W - Okt 2021
Algehele gradering
Super salig.
Chantal V - Jul 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker. Lekker stil, privaat. Ons kon lekker rustig voor uitboektyd klaarmaak.
Nelheim se terugvoer
Dankie vir jul besoek. Ons sien uit na jul volgende besoek. Dit was lekker om julle as gaste te he.
Vriendelike groete
Nelheim
Dee-lynn C - Jul 2021
Algehele gradering
It was a very calming experience.
Lourean D - Mei 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en netjiese verblyf.
Madelein K - Mrt 2021
Algehele gradering
Sal definitief weer daar kom bly met ons volgende besoek.
Nelheim se terugvoer
Baie dankie. Sien uit na jul volgende besoek.
Doreen
Valerie C - Feb 2021
Algehele gradering
Excellent, spacious accommodation.
Nelheim se terugvoer
Thanks for your visit. It was lovely to be your host. You are excellent guests. Hope to see you soon for another visit.
Kind regards
Doreen.
Jonathan G - Sep 2021
Algehele gradering
Pleasant.
Cherwayne B - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Marleen M - Aug 2021
Algehele gradering
Very convenient to the West Coast.
Anja B - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig
Yolanda H - Nov 2020
Algehele gradering
Relaxing amazing.
Nelheim se terugvoer
Was heerlik om jul te huisves. Sien uit na jul volgende besoek met daai pragtige kinders.
Eileen V - Aug 2020
Algehele gradering
Awesome place.
Andy V - Feb 2020
Algehele gradering
Very comfortable accommodation. Further compliments will be repetitive of my previous visit, which also was great.
Andy V - Jan 2020
Algehele gradering
Die gasvrou by Nelheim was baie vriendelik, behulpsaam en professioneel. Die akkommodasie was uitmuntend. Dit wooneenheid is baie goed toegerus en gemaklik.
Patricia D - Sep 2020
Algehele gradering
Die kuier was heerlik en sal beslis weer daar gaan kuier
Nadjoema D - Sep 2020
Algehele gradering
Very comfortable and enjoyed our stay. Received more than we expected. Convenient place as a base for sightseeing.
Cherwayne B - Feb 2020
Algehele gradering
Was kort maar wonderlik.
Yolande R - Jul 2019
Algehele gradering
Die woonstel was netjies en ruim.
Liana V - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjies en als wat jy nodig het.
Mark G - Mrt 2019
Algehele gradering
Asemrowend.
Shané P - Jan 2019
Algehele gradering
Silwerskoon en voel soos huis.
Sonja M - Mei 2019
Algehele gradering
Dit was regtig 'n rustige plekkie.
Charmaine M - Jun 2019
Algehele gradering
Wonderlike tyd gehad en kliëntediens was tops.
Madelaine C - Des 2018
Algehele gradering
Dit was 'n ware blessing om daar te kon tuis gaan!
Valencia K - Des 2018
Algehele gradering
Dit was lekker, die bed is fantasties.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Saturnusstraat 3, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang