Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nelheim

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Doreen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 67 resensies vir Nelheim
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Sanet S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet S

Rustige nag gewees.

Die plek is toeganklik en skoon en alles is daar wat jy nodig het vir selfsorg.

Nelheim se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering, Sanet. Dit was heerlik om jou as gas te hê.

Nelheim
Dawie/wilma V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie/wilma V

Was vir besigheid, net daar geslaap.

Alles was perfek, dankie.

Nelheim se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering, Wilma. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Nelheim
Kobus P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P

Lekker slaap en beste beskuit ooit!

Ek is bly ons het so 'n lekker plek gevind om te kan oorslaap.

Nelheim se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering, Kobus. Dit was heerlik om julle as gaste te hê.

Nelheim
Kobus N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus N

Het meeste van die tyd gewerk maar die omgewing is baie mooi.

Stil en rustig. Dit was baie lekker na 'n lang dag se werk.

Muneera V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muneera V

Goeie diens. Dit was baie rustig. Moet sê, sal binnekort weer wil aansluit.

Ja, dit was lekker, rustig.

Marthe D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthe D

Nothing special to say. A good place to stay.

Just perfect. Large rooms, quiet place. Agreeable host. Thank you to them.

Karen B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B

Rustige plekkie. Kan dalk net waaiers verskaf.

Baie rustige plekke. Beddens awesome.

Nelheim se terugvoer

Hi Karen, baie dankie vir die terugvoer. Ons vorige gaste het ongelukkig die waaier beskadig, ons is in die proses om hom so gou as moontlik te vervang.

Nelheim
Elmarie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B

Veilige oornagplek op buitewyke van dorp.

Ons het heerlik gebly. Alles wat jy nodig het is daar.

Cheryl V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl V

Fantasies.

Lekker gerieflike wooneenheid. Vriendelike gasvrou. Het ons gul ontvang en tuis laat voel.

Johandre E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johandre E

Spontaan.

Die verblyf was baie ongelooflik iets uit die boeke, baie aangenaam, baie dankie vir julle goeie gasvryheid. Julle het ons baie lieflik ontvang, sien binnekort weer.

Gary R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gary R

Sakpas skoon en veilig vir 'n rustige wegbreek.

Sakpas skoon en veilig vir 'n rustige wegbreek. Sentraal geleë om die meeste van die Weskus se areas te besoek.

Andrea H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea H

Comfortable and refreshing.

The accommodation was very comfortable and nearby lovely natural areas for walking. I thoroughly enjoyed the two-night stay and wished it could have been longer.

Veronica D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Veronica D

Suitable for overnight stay.

We were welcomed by the friendly and helpful owner. The place inside and out was very neat. Our group of 3 couples stayed in both flats. We felt the layout of both was awkward, beds too close to front doors and no privacy in showers! And the kitchenette in 1 flat does not have a sink. Other than that, we loved the 'artsy' decor.

Lizelle R - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lizelle R

Blomme was pragtig, maar verblyf was stresvol.

Ons het nie gemaklik gebly nie, dus het ons 'n dag vroeër terggekeer huis toe. Ons het in die Tafelbergeenheid gebly. Die plekkie was baie netjies, maar dis waar dit gestop het vir ons. Ons was nie ingelig dat daar geen DStv was nie. Gedeeltelike DStv-kanale word geadverteer. Ons sou nooit bespreek het as ons geweet het daar is geen DStv nie. Dan om higiëniese redes is dit vir ons ook nie aanvaarbaar dat ons ons skottelgoed in die badkamer moes was nie. En dan nog in 'n super klein wasbakkie waar ek nie eers 'n bord kan inpas nie. Die WiFi is aanhoudend af en aan. Daar is slegs een leunstoel. Ons moes op die bed sit en TV kyk wat baie ongemaklik vir ons was, want ons albei het rug- en nekprobleme. Dan was daar herstelwerk wat aan die woning gedoen is. Ons het 4 keer spykers en skroewe by ons bakkie in die oprit opgetel. Ek het 2 keer daaroor gepraat, maar het elke keer gekyk vir nog, want wil nie met papwiele sit nie. Die verf reuk het my man se longe so sleg geaffekteer met sy asma en emfiseem. Die foto's op die webtuiste is nie heeltemal hoe dit nou lyk nie. Sal adviseer dat eienaars die foto's en beskrywing opdateer sodat die besoekers presies kry wat hulle voor betaal, want duidelik het ons nie gekry wat op die advertensie is en ons voor betaal het nie. Net ons ondervinding, vir ander kan dit dalk goed wees.

Llewellyn M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llewellyn M

Goed, rustig, veilig.

Ja, dit was uitstekende verblijf.

Darius H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darius H

Perfek vir 'n vinnige of lang reis na Vredenburg of omgewing.

Was daar vir 'n werksfunksie, en was 'n amazing experience.

Cassie V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cassie V

Lekker gekuier. Naby al die dorpies.

Ons het lekker gebly. Sal definitief weer met toerlede oornag. Gasvrye mense en lekker warm bed vir 'n koue nag.

Madeleine L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine L

Dit was die beste. Baie lekker, mooi, old school plekkie. Dit het nie gevoel asof ons net mense was wat daar slaap nie. Dit was asof ons tannie-hulle geken het.

Dis 'n mooi plek vir twee.

Jeanette P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette P

Fantasties skoon en netjies.

Ons het baie lekker geslaap. Vriendelik en skoon. Baie dankie.

Nelheim se terugvoer

Dankie dat jul by ons oornag het. Alle sukses met jul toekoms in die Kaap.

Nelheim
Heinrich M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich M

Baie rustige weskusdorp.

Vriendelike gasheer.

Nelheim se terugvoer

Vriendelike stil gaste. Net 'n plesier om julle te huisves. Ons eenheid baie mooi skoon gelos.

Nelheim
Marthe D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthe D

Endroit extrêmement bien tenu. Parfait à tous points de vue.

La dame est charmante et très discrète. . A choisir sans hésitation. Encore MERCI,,.

Nelheim se terugvoer

Merci d'avoir choisi de rester avec nous à Nelheim et de laisser des commentaires. C'était un plaisir de vous avoir comme invités, nous espérons vous revoir bientôt.

Nelheim
Anel V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel V

Baie gemaklik en skoon.

Dit was regtig aangenaam, skoon en rustig. Baie dankie.

Santie H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Santie H

Pragtig, keurig gemeubileerd. Baie goeie bed en linne. Als wat nodig is, is daar.

Dit is 'n lekker plek. Baie gawe gasvroue. Dit word goed versorg en instandgehou. Op die kant van die dorp en die see kan gesien word op 'n helder oggend. Baie stil en rustig.

Nelheim se terugvoer

Ons sien uit na julle volgende besoek. Was 'n plesier om julle te huisves.

Nelheim
Lizel B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizel B

Genotvolle ervaring. Jy voel sommer tuis.

Dit was baie aangenaam. Personeel was baie vriendelik, kamers baie netjies en gerieflik. Sal weer hier kom kuier.

Jaco D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D

Baie lekker, gerieflike plek.

Netjiese, skoon akkommodasie, sal dit enige tyd aanbeveel vir iemand wat in die omgewing moet oornag.

Mandy P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mandy P

Had a good stress-free weekend, hosts were very friendly and responded to requests in a timely fashion.

Place was very neat. Things I would change: Toilet door needs attention. Show door lose and soap holder lose. But these was honestly minor issues.

Nelheim se terugvoer

Thank you for staying with Nelheim. Apologies for the broken toilet door. The guests before you must've broken it and failed to mention it afterward. As it is a concertina door, it was not noticed while closed.

Nelheim
Ashley J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley J

Baie netjies.

Gesukkel om die deur te sluit. Maar anders as dit, was dit baie netjies en lekker.

Ronel L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel L

Perfekte oornagverblyf.

Netjiese kothuis in 'n veilige area.

Ray S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ray S

Pleasant.

See stars.

Matwill F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Matwill F

Very big room and bathroom.

Enjoyed my stay, great location, and spacious room. Just a note that housekeeping wasn't done and I had to tidy up on day two of my stay.

Nelheim se terugvoer

Glad you enjoy the spacious room but unfortunately, it is self-catering and cleaning of units is on request and when you check out, not on a daily basis.

Nelheim
Alinda S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alinda S

Vriendelike, behulpsame eienaars. Baie lekker gebly.

Aangename verblyf in 'n mooi eenheid. Vriendelike, behulpsame eienaars. Veilige parkering en akkommodasie. Sal beslis aanbeveel.

Johan K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Gemaklik, netjies en veilig.

Lekker stil plekkie wat mooi ingerig is. Alles mooi op plek, netjies en skoon. Het regtig lekker geslaap!

Kobie S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie S

Rustige, heerlike oorbly.

Ons het een aand oorgeslaap by Nelheim. Ons gasvrou het ons welkom laat voel en selfs vir ons 'n fles met kookwater gebring vir tee omdat dit beurtkrag was op daardie stadium. Die plek was alles waarvoor mens kan wens in 'n oorblyplek - netjies, skoon, met die keurigste dekor. Ons sal beslis weer daar oorbly wanneer ons Vredenburg besoek.

Nelheim se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Kobie. Julle was wonderlike gaste. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Nelheim
Debra D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debra D

Friendly, economical stay. Towels, bedding clean and bed sleeps like a dream. Lovely homemade biscuits left for a nice touch. Owner hands on and always ready to assist.

Would recommend to anyone. Will definitely make use of this facility again. We were heavily loaded with stock for the Airshow and it was safely and securely locked behind high walls and a gate. Leaving at 05:00 the next morning posed no problem to the owner and she assisted us with the early departure.

Celeste L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste L

Vriendelik, behulpsaam.

Ons gasvrou was baie vriendelik. Behulpsaam en gasvry. Die eenheid was netjies en het ons die nodige gehad vir die tyd wat ons daar was. Ek sal dit recommend.

Angelique C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique C

Mens kan net een woord gebruik: Rustig.

Dit was beslis gehalte. Die rustigheid, netheid en veral die vriendelike ontvangs van die gasvrou. Ons gaan beslis weer!

Hanco L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanco L

Uitstekend en uitgerus.

Nelheim het 'n stil en rustige atmosfeer wat perfek is vir die wat wil afskakel en hulself geniet.

Gina B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gina B

Baie rustig, en veilig. Heerlik gebly.

Nelheim kan doen met 'n seephouer in die stort en ook hangplek vir handdoeke by stort as jy uitklim. Ouer mense kan nie buk om seep onder by rand op te tel nie. Dakwaaier kort bietjie skoonmaak van stof en donse aan waaier blades. Houttrappie ongemaklik voor toilet met mat oor. Verder is hul tops.

Cyril S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cyril S

Aangenaam en rustig.

Die omgewing was goed vir liggaam en gees.

Rita S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rita S

Gasvrou was vriendelik.

Alhoewel hul adverteer as dierevriendelik, is daar nie genoeg plek waar diere vrylik kan loop nie. Hul het ook een aggressiewe hond wat ons hondjie beseer het.

Nelheim se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Kobie. Julle was wonderlike gaste. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Nelheim
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Japie M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie M

Fantasties. Baie aangenaam.

Elsje het ons opgegradeer na ander eenheid sonder enige bykomende kostes.

Marieke W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieke W

Super salig.

Alles wat jy nodig het en baie meer. Baie dankie Elsje vir ons vriendelike ontvangs. Die heerlikste warm lakens, fantastiese stort, die lekkerste tuisgebate beskuit en regte melk in die yskas.

Chantal V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal V

Dit was baie lekker. Lekker stil, privaat. Ons kon lekker rustig voor uitboektyd klaarmaak.

Ek sal beslis weer daar boek. Dis ook baie maklik om te kry, die verblyf, vriendelike mense. Baie, baie lekker warm geslaap

Nelheim se terugvoer

Dankie vir jul besoek. Ons sien uit na jul volgende besoek. Dit was lekker om julle as gaste te he.
Vriendelike groete
Nelheim

Nelheim
Dee-lynn C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dee-lynn C

It was a very calming experience.

We wanted to break away and get some peace and quiet. We got exactly that, with excellent, personable customer care. Definitely recommend going there!

Lourean D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourean D

Baie vriendelike ontvangs en netjiese verblyf.

Sal vir seker weer oorbly, die braaigeriewe is onverbeterlik.

Madelein K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein K

Sal definitief weer daar kom bly met ons volgende besoek.

Baie netjies en skoon, vriendelike gasvrou wat mens tuis laat voel en 2 baie oulike honde.

Nelheim se terugvoer

Baie dankie. Sien uit na jul volgende besoek.

Doreen

Nelheim
Valerie C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie C

Excellent, spacious accommodation.

The owner call immediately after I sent a message. When we arrived the owner welcomed us and show as to our room. The rooms were clean and spacious. There is free Wi-Fi and Netflix. The bathroom is spacious and clean. Everything is neat and clean. The owner supplied us with coffee and milk and a packet of delicious rusks. Thank You Mrs Nel for the lovely stay and the friendly dogs.

Nelheim se terugvoer

Thanks for your visit. It was lovely to be your host. You are excellent guests. Hope to see you soon for another visit.
Kind regards
Doreen.

Nelheim
Jonathan G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan G

Pleasant.

Enjoyed my stay at Nelheim.

Cherwayne B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherwayne B

Dit was baie lekker.

Die plek is baie netjies en dit is rustig. Net die regte plek om te rus.

Marleen M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marleen M

Very convenient to the West Coast.

Very friendly hosts, very clean and convenient.

Anja B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja B

Rustig

Baie goed toegerus. Veilige en rustige atmosfeer.

Yolanda H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda H

Relaxing amazing.

Dis was die mees wonderlike ervaring.

Nelheim se terugvoer

Was heerlik om jul te huisves. Sien uit na jul volgende besoek met daai pragtige kinders.

Nelheim
Eileen V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen V

Awesome place.

Very friendly host, made us feel comfortable and at home, will be back anytime.

Andy V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andy V

Very comfortable accommodation. Further compliments will be repetitive of my previous visit, which also was great.

These accommodation facilities are very good, well stocked, very comfortable, secure parking and private.

Andy V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andy V

Die gasvrou by Nelheim was baie vriendelik, behulpsaam en professioneel. Die akkommodasie was uitmuntend. Dit wooneenheid is baie goed toegerus en gemaklik.

Ek sal definitief weer daar tuisgaan en dit aan enige iemand wat 'n gemaklike, veilige en rustige tyd wil he, Nelheim by hulle aanbeveel.

Patricia D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia D

Die kuier was heerlik en sal beslis weer daar gaan kuier

Die eienaar was baie hulpsaam en ons waardeer dit baie.

Nadjoema D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadjoema D

Very comfortable and enjoyed our stay. Received more than we expected. Convenient place as a base for sightseeing.

Excellent service. Convenient as a base if you are sightseeing. Thank you for the warm welcome.

Cherwayne B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cherwayne B

Was kort maar wonderlik.

Dit is baie netjies en rustig. Het alles in wat 'n mens nodig het. Sal beslis weer gebruik maak daarvan.

Yolande R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande R

Die woonstel was netjies en ruim.

Wat 'n aangename gasvrou en blyplekkie. Ons twee weke hier was soos 'n tweede huis en lekker sentraal geleë ten opsigte van die omliggende dorpe en strande. Baie addisionele geriewe wat die vakansie net meer gemaklik gemaak het.

Liana V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana V

Baie netjies en als wat jy nodig het.

Baie skoon en netjies, groot vertrekke.

Mark G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark G

Asemrowend.

Die plekkie was baie lekker vir die naweek. Jy is nie te ver vanaf winkels of selfs die see nie. Plekkie baie goed geleë en lekker wegbreek.

Shané P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shané P

Silwerskoon en voel soos huis.

Daar is soveel liefde in die eenheid ingesit en dit voel soos huis. Alles was presies, netjies en silwer skoon.

Sonja M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja M

Dit was regtig 'n rustige plekkie.

Ons het gereis vir besigheid en het net 'n oornagplekkie gesoek. Dit was rustig netjies en skoon en het in ons behoeftes voorsien.

Charmaine M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine M

Wonderlike tyd gehad en kliëntediens was tops.

Sal definitief weer van Nelheim gebruik maak, dit was maklik om te kry en plek was baie mooi netjies en skoon.

Madelaine C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelaine C

Dit was 'n ware blessing om daar te kon tuis gaan!

Jy sou ver moet gaan soek om beter verblyf in Vredenburg te bekom. Ons het heerlik hier geslaap, al was dit vir een nag. Die plekkie is uitstekend, met heerlike geriewe. Alles was reg vir ons met ons aankoms. Hulle het werklik uit hulle pad uit gegaan vir ons. Dit was 'n ware blessing om daar te kon tuis gaan! Sal die plekkie vir enigiemand aanbeveel.

Valencia K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Valencia K

Dit was lekker, die bed is fantasties.

Dit was aangenaam. Elsje is baie behulpsaam en vreeslik vriendelik. Die bed is fantasties.

Vanaf R750
R750 R638
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R750 R638
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saturnusstraat 3, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c5ce31c16b84ebca4ea769b1aef818f727ca5023b2fab4494335d8cecb066d048676c54c0568156325e3e933679746f2cc4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R638 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 3 Saturnus Street Vredenburg 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.91277657146 17.976201563544

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang