Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nelheim

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Sanet S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Rustige nag gewees. Die plek is toeganklik en skoon en alles is daar wat jy nodig het vir selfsorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Doreen
Nelheim
Baie dankie vir jou terugvoering, Sanet. Dit was heerlik om jou as gas te hê.

Dawie/wilma V
1 nag
5.0
Jun 2024

Was vir besigheid, net daar geslaap. Alles was perfek, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Doreen
Nelheim
Baie dankie vir jou terugvoering, Wilma. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Kobus P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lekker slaap en beste beskuit ooit! Ek is bly ons het so 'n lekker plek gevind om te kan oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Doreen
Nelheim
Baie dankie vir jou terugvoering, Kobus. Dit was heerlik om julle as gaste te hê.

Kobus N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Het meeste van die tyd gewerk maar die omgewing is baie mooi. Stil en rustig. Dit was baie lekker na 'n lang dag se werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Muneera V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Goeie diens. Dit was baie rustig. Moet sê, sal binnekort weer wil aansluit. Ja, dit was lekker, rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthe D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Nothing special to say. A good place to stay. Just perfect. Large rooms, quiet place. Agreeable host. Thank you to them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustige plekkie. Kan dalk net waaiers verskaf. Baie rustige plekke. Beddens awesome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Doreen
Nelheim
Hi Karen, baie dankie vir die terugvoer. Ons vorige gaste het ongelukkig die waaier beskadig, ons is in die proses om hom so gou as moontlik te vervang.

Elmarie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Veilige oornagplek op buitewyke van dorp. Ons het heerlik gebly. Alles wat jy nodig het is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Fantasies. Lekker gerieflike wooneenheid. Vriendelike gasvrou. Het ons gul ontvang en tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johandre E
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Spontaan. Die verblyf was baie ongelooflik iets uit die boeke, baie aangenaam, baie dankie vir julle goeie gasvryheid. Julle het ons baie lieflik ontvang, sien binnekort weer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Doreen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R750
R750 R638
per nag, vir 2 mense
Vanaf R750
R750 R638
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saturnusstraat 3, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c5ce31c16b84ebca4ea769b1aef818f727ca5023b2fab4494335d8cecb066d048676c54c0568156325e3e933679746f2cc4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R638 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 3 Saturnus Street Vredenburg 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.91277657146 17.976201563544

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang