Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nellelani 2

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 347

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Nellelani 2
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Chris D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D

Baie netjies, goed geleë op strand, gerieflik.

Die is baie netjies, ons het die verblyf geniet, baie gerieflik, beddens gemaklik, geen probleme.

Lize S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lize S

Rustig, aangenaam en lekker.

Ons het heerlik vakansie gehou, naby die strand en kan die rustigheid van die see voel. Alles wat perfek. Veilige plek vir kinders om rond te hardloop en te spee.

Charmaine C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine C

Gerieflik.

Eenheid is baie gerieflik geleë by die see en naby inkopiesentrums. Die eenheid se wasmasjien en skottelgoedwasser was ook defnitief 'n pluspunt.

Johan M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M

Verblyf en see-uitsig baie goed.

Stil en rustigheid vir die siel. Ongelukkig moet ek noem dat ons het almal siek geword in die tyd wat ons daar was, so erg dat die seun saam met ons gehospitaliseer moes word. My dogter het dieselfde aand ook begin braak. My vrou en oudste dogter was Vrydag siek, Saterdagnag voor ons terugry was ek siek soos 'n hond.

Carina K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carina K

Perfekte rusplekkie op die strand!

Die huisie het 'n heerlike stoep waar jy kan ontspan en kuier. Die swemstrand is 'n klipgooi ver. Nader aan die see kan jy nie!

Vanaf
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Forestweg 59, Manabastrand, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA397590ae0fc3a6fdd6ae9b949f37b620205ea660535184365763b3ad989664a8d7eee98c8ac9067a491b5dc01f63488823a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 59 Forest Road Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.8569991718 30.376156790912

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang