Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nellelani 2

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Chris D
Kort verblyf
4.8
Mei 2022

Baie netjies, goed geleë op strand, gerieflik. Die is baie netjies, ons het die verblyf geniet, baie gerieflik, beddens gemaklik, geen probleme.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lize S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2022

Rustig, aangenaam en lekker. Ons het heerlik vakansie gehou, naby die strand en kan die rustigheid van die see voel. Alles wat perfek. Veilige plek vir kinders om rond te hardloop en te spee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charmaine C
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2022

Gerieflik. Eenheid is baie gerieflik geleë by die see en naby inkopiesentrums. Die eenheid se wasmasjien en skottelgoedwasser was ook defnitief 'n pluspunt.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
Kort verblyf
4.0
Jul 2022

Verblyf en see-uitsig baie goed. Stil en rustigheid vir die siel. Ongelukkig moet ek noem dat ons het almal siek geword in die tyd wat ons daar was, so erg dat die seun saam met ons gehospitaliseer moes word. My dogter het dieselfde aand ook begin braak. My vrou en oudste dogter was Vrydag siek, Saterdagnag voor ons terugry was ek siek soos 'n hond.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carina K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2021

Perfekte rusplekkie op die strand! Die huisie het 'n heerlike stoep waar jy kan ontspan en kuier. Die swemstrand is 'n klipgooi ver. Nader aan die see kan jy nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 347

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Forestweg 59, Manabastrand, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA397590ae0fc3a6fdd6ae9b949f37b620205ea660535184365763b3ad989664a8d7eee98c8ac9067a491b5dc01f63488823a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 59 Forest Road Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.8569991718 30.376156790912

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang