Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nellelani 4

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Cila B
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Wonderlike vakansie. Dit was 'n wonderlike vakansie. Om walvisse en dolfyne vanaf jou stoep te kon sien, was 'n groot voorreg. Geen lawaai en mens kon die stilte waardeer! Die woonstel het 'n heerlike toegeboude stoepie; as die wind waai, kan jy steeds die see geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina B
Lang verblyf
5.0
Jan 2023

Ongelooflik, op strand, doodstil in veilige omgewing in middel van Margate. Woonstel toebehore 'n bederf in verblyf. Die foto is waar. Jy sit op die stoep en geniet die see-uitsig. Agter maak heerlike tuin privaat stilte. Oor duin is Lucienstrand 1 min se stap langs see en Margate strand 5 min se stap. Uitry by hek is jy 2 min ver van Margate se hoofstraat. Veilig. Ons het per ongeluk alarm ge-trip en sekuriteit was flink daar. Alles werk heerlik in woonstel. Skottelgoedwasser en lugversorging was 'n huisvrou-bederf. Definitief kom ons weer. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Nellelani 4
Baie dankie vir die terugvoering en ons is baie bly julle het lekker gekuier. Ons hoop om julle weer gou te sien.

Patricia L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Well worth the price. I had full view of the ocean from my bedroom. Well stocked house with utensils. Clean and comfy. Felt like home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Nellelani 4
Thank you for the awesome review. Hope to see you back soon.

Linett B
Kort verblyf
4.6
Jul 2022

Baie lekker plek, ligging is perfek en daar is alles wat jy nodig het. Beveel beslis aan vir enigiemand wat rustigheid, son en see soek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
David
Nellelani 4
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle het lekker gekuier. Hoop om julle weer gou te sien.

Jano L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2022

Gemaklik, privaat, veilig en goed toegerus. Baie goeie ligging met uitstekende uitsig op die see. Baie veilig. Goed toegerus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Okt 2021

Baie rustig en netjies. Skottel of WiFi, baie van ons het nie meer skottels nie, maar WiFi.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 355

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 080
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Forest-weg 59, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65da54d2eb88dbc8a41738bea17fbdafdfbbb99ebb6dae07f5258a7fb98d93e538cb34b0b6e6fd184ae9e9f523440c630b98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 59 Forest Road Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.856966936199 30.37632308787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang