Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nellelani 5

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.4
Veiligheid
5.0
Sonia J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Pragtige seeuitsig. Die uitsig oor die see is ongelooflik. Jy hoor en sien die see heeltyd. Die eenheid was pragtig skoon, met alle geriewe wat jy mag nodig kry. Ons het heerlik gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nothile M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Lovely place. The place was beautiful and peaceful. The sea was a stone's throw away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thembalethu N
Kort verblyf
4.4
Nov 2024

Restful. Great stay. Place is clean, quiet area. Amazing sea view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Juan-mari M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2021

Pragtig Ek sal beslis weer hierheen gaan. Op die strand en see en die uitsig is beeldskoon. Om die golwe te hoor en sien is besonders.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan M
Kort verblyf
4.8
Jun 2021

Skoon, veilig en gemaklik. Die eenheid is seker die skoonste akkommodasie waarin ons nog gebly het. Woonstel is toegerus met alles wat mens nodig het. Lieflike see-uitsig en hekkie wat toegang tot die strand bied. Letterlik stapafstand vanaf die Wimpy op Margate Strand.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 362

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 080
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Forest-weg 59, Manabastrand, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f6fa82e1c8236dda47bcdcc167c565fe810c51c29e9fb6e5fd6480fb044d5f593b1b1025c2a79c7a40cdf72e5c565fec966?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 59 Forest Road Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.8569991718 30.376178248584

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang