Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nellelani 5

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Okt 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Forest-weg 59, Manabastrand, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 080 R972 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Nellelani 5 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Die kompleks bied direkte toegang tot Manabastrand en die Blouvlag-Lucienstrand.

Hierdie woonstel is op die eerste verdieping en het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en daar is 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier. Gaste in die tweede en derde slaapkamers deel die tweede badkamer wat 'n stort het.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die sitarea het 'n TV met DStv en gaste kan hulle DStv-dekodeerder, kabels en slimkaart saambring. Explora-dekodeerders werk ongelukkig nie.

Die sitarea bied toegang tot 'n balkon met 'n ingeboude braai. Boonop is die kompleks naby restaurante, kroeë, galerye en net 'n entjie se ry vanaf verskeie besienswaardighede in die omtrek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Nellelani 5
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 347

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Forest-weg 59, Manabastrand, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Nellelani 5 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 080
R1 080 R972
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 080
R1 080 R972
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Forest-weg 59, Manabastrand, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f6fa82e1c8236dda47bcdcc167c565fe810c51c29e9fb6e5fd6480fb044d5f593b1b1025c2a79c7a40cdf72e5c565fec966?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 080 nouVanaf R972 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 59 Forest Road Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.8569991718 30.376178248584

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang