Nellelani 6
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 28 Mrt 2025 tot 6 Apr 2025.
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Forestweg 59, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 020 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Nellelani 6 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Die kompleks spog met direkte toegang tot Manaba en Lucien-strand.
Neem asseblief kennis: Die eienaars en die regspersoon laat nie partytjies, geraas, harde musiek of oorlading toe nie.
Hierdie woonstel op die 1ste verdieping het slaapplek vir 5 persone (maks. 4 volwassenes), en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-stort; hierdie kamer maak oop op 'n balkon. Die tweede slaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed en 1 enkelbed, en hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer wat 'n stort-oor-bad het.
Die goed toegeruste, oopplan-kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitkamer beskik oor 'n TV met DStv-koppelpunt sodat gaste hul eie DStv-dekodeerder, kabels en 'n slimkaart kan saambring; Explora-dekodeerders is egter nie versoenbaar nie.
Die sitkamer maak oop op 'n omheinde balkon wat 'n gasbraaifasiliteit het om te gebruik. Boonop is die kompleks naby restaurante, kroeë, galerye en 'n entjie se ry vanaf ander besienswaardighede in die area.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 376
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Forestweg 59, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Nellelani 6 het ’n goeie ligging
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Forestweg 59, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal