Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nelspruit City Apartment @ 9 Joubert

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertrylaan 9, Villa Joubert-kompleks, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Nelspruit City Apartment @ 9 Joubert bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Mbombela. Die kompleks is naby restaurante, winkels en die middestad.

Hierdie dubbelverdiepingwoonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien, asook toiletware in die badkamer.

Die kombuis is met al die nodige geriewe om etes te kook toegerus, en daar is 'n wasmasjien. Die aangrensende oopplan-leefarea het 'n rusbank en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar om media te stroom. 'n Toesluitmotorhuis is beskikbaar.

Die kompleks is ongeveer 25 km vanaf die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe, en net 66 km vanaf die Malelane-hek van die Krugerwildtuin.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Marcia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Joubertrylaan 9, Villa Joubert-kompleks, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Nelspruit City Apartment @ 9 Joubert het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertrylaan 9, Villa Joubert-kompleks, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA594cffd6334775102a093d1b83b3afd90a028538c0187ce03c6c935bc580ef445a774e6eb2dce49c3bb6be265db64482de96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 9 Joubert Drive Villa Joubert Complex 1200 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.4808919 30.9898497

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang