Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nelspruit Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 69 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Webb-straat 3, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R1 020 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Nelspruit Lodge bied gerieflike verblyf sowat 2 km vanaf Nelspruit se middestad en hospitale. Die hoofroetes na Mosambiek en die groter Laeveld is ook maklik van hier af bereikbaar. Die lodge is net 10 minute vanaf I'Langa Mall en Emnotweni Casino en is 'n ideale oorslaapplek vir sakereisigers en vakansiegangers.

Daar is 82 en suite-kamers, wat wissel tussen standaard kamers en presidensiële suites. Al die kamers het 24 DStv-kanale, hoë-spoed WiFi, ’n tee- en koffiestasie, lugversorging, werkstasies en ’n privaat kluis.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Madel D
5.0
Ons het baie lekker gebly. Hulle het soveel moeite gedoen om ons te help met krag. Ons het baie lekker gebly. Hulle het soveel moeite gedoen om ons te...
Sien meer
Jul 2024
Sheron V
5.0
Veilig, skoon en netjies. Baie rustige atmosfeer en naby geleë aan winkelsentrums. Sien sterre.
Sep 2023
Dimitri D
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie verblyf en sentraal. Lekker gebly en baie veilig.
Apr 2023
Elsabe V
5.0
Ons word altyd vriendelik verwelkom en is altyd reg om te help waar nodig. Maak altyd gebruik van Nelspruit lodge, is wonderlik person eel en nog nooi...
Sien meer
Mrt 2023
Christa V
Gesin met klein kinders
5.0
Baie gerieflik en netjies. Ons sal enige tyd weer by julle kom bly. Baie skoon en bekostigbaar.
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Webb-straat 3, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Nelspruit Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 020
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 020
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 69 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Webb-straat 3, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtw7UPo7v1LA3ZfQFXrBxjyLvAfyQpCWO2KItV3xWnOC9IFEj7Y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 3 Webb Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.484690594034 30.968173574274

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang