Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nemesia Court

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Sanet O
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Het net vir 1 aand oornagplek gesoek; wens ons kon langer bly in die baie nice plek. Lekker gerieflike blyplek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jovandre W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Die plekkie was amazing net soos dit daar op die foto's is. Sal volgende keer weer boek vir langer. Was eenvoudig en mooi uiteengesit en voel tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dedre O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2022

Baie netjies, als wat nodig is en baie ekstra. Baie netjiese eenheid. Goed toegerus. Ekstra bederfies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elizabeth R
1 nag
4.4
Apr 2022

Gerieflike verblyf, netjies en toegerus net als wat nodig is. Goeie waarde vir geld. Sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Brian B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Fantastic. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2021

Baie rustig, alles gehad wat ons nodig sou kry. Die eenheid was baie netjies en daar was alles van eetgerei tot handdoeke en 'n sepie as jy joune vergeet het, dit was 'n aangename ervaring.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ciska M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Baie netjies en skoon. Ligging is uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2019

Uitstekend toegerus en beslis waarde vir jou geld. Uitstekende verblyf vir 2 gaste. Toegerus met alles wat jy nodig het en dis net die beste. 'n Plesier om kos te maak. Die verblyf is skoon en netjies en baie gereiflik geleë. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris O
Kort verblyf
5.0
Aug 2019

Mees volledig toegeruste eenheid waarin ek nog ooit gebly het, 'n fees! Eenheid baie veilig en netjies. Elke denkbare item is in die eenheid. Die Nespresso-masjien met genoeg pots is 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Uit die boonste rakke. Dis die bes toegeruste plek waarin ek nog tuisgegaan het. 100% vir netheid! Baie dankie aan die gasheer vir die ekstra tree.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fluweeltjieweg 4, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0609e0d6bb5a0295405b464e23f721683ded5df7755d154085f7c022b543ed4cceb278b528624eb6cccbb0797ea890c54ed6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 4 Fluweeltjie Street Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.828998429944 18.662852198182

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang