Nemesia Court
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mandy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Sanet O - Mrt 2023
Algehele gradering
Het net vir 1 aand oornagplek gesoek; wens ons kon langer bly in die baie nice plek.
Jovandre W - Feb 2023
Algehele gradering
Die plekkie was amazing net soos dit daar op die foto's is. Sal volgende keer weer boek vir langer.
Dedre O - Apr 2022
Algehele gradering
Baie netjies, als wat nodig is en baie ekstra.
Elizabeth R - Apr 2022
Algehele gradering
Gerieflike verblyf, netjies en toegerus net als wat nodig is.
Brian B - Okt 2021
Algehele gradering
Fantastic.
Izelle D - Sep 2021
Algehele gradering
Baie rustig, alles gehad wat ons nodig sou kry.
Ciska M - Okt 2020
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Karen G - Okt 2019
Algehele gradering
Uitstekend toegerus en beslis waarde vir jou geld.
Chris O - Aug 2019
Algehele gradering
Mees volledig toegeruste eenheid waarin ek nog ooit gebly het, 'n fees!
Elsabe M - Jul 2019
Algehele gradering
Uit die boonste rakke.
Tian L - Jun 2019
Algehele gradering
Pragtig en modern.
Hannelie D - Aug 2019
Algehele gradering
Aangenaam verras met 'n baie skoon en netjiese blyplekkie.
Elza B - Okt 2019
Algehele gradering
Netjies en goed toegerus met wat nodig is vir selfsorgverblyf.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fluweeltjieweg 4, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang