Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Neon Moon Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Amore Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 30 resensies vir Neon Moon Guesthouse
Netheid
3.3/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.4/5
Gary W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary W

Vriendelijke gasvrou. Baie aangename verblyf.

Baie lekker geboycot, dankie!

Marlene F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene F

Vyfster verblyf.

Baie netjies en skoon en rustige omgewing, eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

Elanda V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elanda V

Baie stil en rustig.

Lekker gebly, baie dankie, sal weer hier kom bly.

Teboho M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Teboho M

The place is safe to stay at and facilities are clean and of a high standard.

Enjoyed my stay and the facilities were up to scratch.

Jan D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jan D

Lekker geslaap.

Amore was baie vriendelik en hulpvaardig. Goeie ligging. Lekker groot ruim kamer (nr 1). Neon Moon is 'n gastehuis met baie potensiaal as alles wat stukkend is net reggemaak word en meer aandag gegee word aan klein goedjies, bv. 'n stortmatjie, matrasbasisoortreksels, gordynhakkies, tee/koffie. Ons was 3 gaste, maar net een handdoek was voorsien. Die toiletpapier was ook min. Ons sal wel weer daar bly.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jonathan L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Jonathan L

Vlugtig.

Die plekkie is okay vir een nag se vinnige oorslaap.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Ronel P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ronel P

Too small for two people.

Although the hostess is very good, the room is extremely small and the whole room was filled with black ants. There was no basin to wash the cups. The gate was broken and had to be opened by hand. It is very heavy and difficult to open and close. The warm water in the shower was either very hot or cold. The bedding was clean and we had fresh towels.

Joanita L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Joanita L

Onaangenaam.

Ongelukkig was daar nie matte nie. Die badkamer was ook nie veilig nie. Daar was nie badkamer matte nie, en muurverf was orals gemors en het nie 'n aangename reuk gehad nie. Daar was ook 'n tekort aan lepels en koffie, en die televisie het nie gewerk nie. Gelukkig was die beddens wel skoon.

Heinrich A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich A

Die kamer is baie skoon en personeel is baie vriendelik en hulpvaardig.

Dit is uitstekende waarde vir geld.

Annamarie F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie F

Gerieflik, netjies, waarde vir geld.

Amoré was baie behulpsaam en was altyd beskikbaar. Bystand, krag, en water was vir ons 'n groot pluspunt.

Johan V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Lekker geslaap. Lekker bed.

Baie gerieflik en netjies. Waarde vir geld.

Peet B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Peet B

Skoon, gerieflik, netjies.

Sal weer gaan as ek soontoe gaan.

Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Deon B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Deon B

Teleurstellend.

Jammer, maar die ervaring was onaangenaam. Gastekamers kort aandag. Onveilig, hek word bedags oop en toe geskuif, kamer nie op standaard nie, aircon buitewerking, geen verwarmer, matte vuil, gangdeur bly klap, wind waai onderdeur kamerdeur, geen badkamerdeur. Beddegoed was skoon en bed gemaklik. Geskuif na kleiner kamer waar aircon werk. Die kamers is ongelukkig nie op standaard nie.

Ilse S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Ilse S

Teleurstellend.

Venster is stukkend, ysige wind kom daar deur. Geen handdoeke tydens ons verblyf nie. Kamer nie skoongemaak nie, matte is vuil. Hek sluit nie.

Anel L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anel L

Ons het huistoe gery nog dieselfde aand.

Gastehuis se hek is nie elektronies nie. Moes dit self oop- en toeskuif. Ons het onveilig gevoel vir ons voertuig. Ons deur se handvatsel was los, so enige persoon sal maklik kan inbreek in die kamer. Toe ek die aand bel en sê ons gaan maar eerder terugry huistoe toe het die bestuurderes glad nie eers gevra hoekom nie. Gastehuis se ligging is nie ideaal nie. Kamer kort maar 'n bietjie TLC. Daar was nie eers melk/poeiermelk vir koffie nie. En ek wag nou nog vir die wifi password.

Neon Moon Guesthouse se terugvoer

Goeiedag.

Die hek was nie gesluit nie omdat ons 'n funksie gehad het, ek sluit die ek in die aand. Ons sal verseker kyk om die kamers op te knap en die deur se hand vatsel reg te maak. Ek het nie gevra waarom julle ry nie, het nie geweet of dit privaat was nie, het gedink indien daar enige iets is wat pla julle sou vra. Vriendelike groete Amore

Neon Moon Guesthouse
Tanya F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Tanya F

Nie gelukkig

Ons is glad nie gelukkig met Neon Moon Guesthouse. 1. Met aankoms het ons kamer 1 gekry en nie kamer 5 soos bespreek nie. 2. Daar was nog bollie in toilet en geen toiletpapier. 3. Die kwaliteit van toiletpapier was die goedkoop, bruin toiletpapier en moes Saterdag weer vra vir 'n rolletjie. 4. Daar was geen suiker, moes vra vir dit. 5. Geen toiletborsel. 6. Geen seep. 7. TV stukkend. 8. Elektroniese hek werk nie, moet hom oop en toe skuif. 9. Lampie se aan/af sit knoppie se bedrading oop. 10. Lig nie eers 'n cover op.

Sarel V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel V

Netjies, skoon en ruim.

Sal vir seker weer daar oorslaap as ek in Welkom moet wees.

Karlien C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien C

Fantasties!

Mense is baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer daar oornag, sou ons weer Welkom toe gaan!

Matseliso R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matseliso R

I had a very good stay there. What humbled me is the fact that the management went an extra mile to ensure that all my needs where met when I requested a service they not offering currently. I'd come back with my family at any time. Keep it up guys.

I'd come back again anytime.

Neon Moon Guesthouse se terugvoer

Thank you for staying with us. I hope you will come to visit us again soon.

Neon Moon Guesthouse
George A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George A

Gemaklik, netjies en goed geleë.

Kamers is netjies en skoon. Parkering veilig en voel veilig om daar oor te slaap. Maklik bereikbaar en goeie omgewing.

Jacqueline W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline W

Gerieflike oornag.

Lekker oornag, kon nie remote van aircon kry nie. Maar gerieflik vir oornag. Sal weer gebruik.

Susan N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Susan N

Slegs die normale kamers nie die moeite werd vir die ekstra R200pn vir die honeymoon-suite.

Ons kamer was foutiewelik aangeteken. Nadat ons geskakel en bevestig het ons is op pad en sal na die gewone inkloktyd aanmeld. Dit was baie teleurstellend dat die kamer glad nie gereed was nie, en ons was eers ongeveer na 5 uur by die perseel. Ons het spesiaal die ekstra fooi per nag betaal wat die honeymoon-suite is. Ongelukkig was daar geen microwave in die kamer; ons moes die gemeenskaplike kombuis gebruik het. Die bedliggie het nie 'n globe nie, die hooflig was ook buite werking. Ek het gevoel hulle kon ons tegemoetgekom het, en normale fooi gehef het deurdat dit nie 'n honeymoon-suite was nie.

Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Carien A - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Carien A

Netjies maar kort bietjie herstelwerk.

Geen spieël in kamer om jou hare droog te blaas nie. Een teel is af in stort. Gordyn se hakkies is nie almal ingehaak nie en hang slordig. Gordynhaak val uit die muur uit. Vir dié prys het ek al in mooier plekke geslaap. Hangkas se rakke het vetkolle op.

Neon Moon Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Carien
Dankie vir die terugvoer. Ons sal virseker werk aan die netheid van ons kamers.
Dankie

Neon Moon Guesthouse
Mamokete M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mamokete M

Our stay was okay, the host was friendly, but had to be seeked out because there wasn't any form of communicating with them whilst in the same yard.

The cellphone/phone was on voicemail throughout, the emails were not being responded to, the main gate was not working and one had to open and close it themselves which was not an issue during the day, but was risky at night. There is no proper reception where one can go or call to get more information. More attention is needed from the host to the guest in terms of servicing the rooms every day and finding out what needs to be replaced in the rooms every morning. The host was friendly when we did find her. The room was clean and welcoming, but can they please make sure that all their TVs and decoders have their remotes and that they add on solar lights and put buckets of water outside the rooms to flush the toilets as they know that South Africa is going through a crisis of water and light. It was uncomfortable having to drive out to find toilets in town because we didn't want to sit with a smell in the room. And for every little thing we needed we had to go downstairs to look for the host because their cell phone is on voicemail and they don't have an alternative number. I would recommend Neon Moon because it's very clean, but they don't go the extra mile for their guests.

Neon Moon Guesthouse se terugvoer

Good day Mamokete, thank you so much for your honest review. I really do appreciate honesty as that allows us to continuously improve our service. We take note of your concerns, and trust me, it will immediately be addressed. We apologise for the water and electricity problems, we are in the process of putting measures in place, to provide alternative power and water supplies at our premises. Our guests are our family, and we always want family to come back again and stay with us. Neon Moon Guesthouse

Neon Moon Guesthouse
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jason's-weg 40, Riebeeckstad, Welkom, 9469, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa7b42a8d44eaa4eb99b8892afbfe78e39df7ee094a562ba0acd13a6924eb5f0f5f4c0007ecbb01903b6c92056b5c9a0751e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 30 5 1 4 40 Jason's Way Riebeeckstad 9469 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.919214386778 26.804985540007
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang