Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Neon Moon Guesthouse

Gastehuis

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 31 resensies


Netheid
3.3
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.4
Veiligheid
3.5
Gary W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Vriendelijke gasvrou. Baie aangename verblyf. Baie lekker geboycot, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Vyfster verblyf. Baie netjies en skoon en rustige omgewing, eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elanda V
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Baie stil en rustig. Lekker gebly, baie dankie, sal weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teboho M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

The place is safe to stay at and facilities are clean and of a high standard. Enjoyed my stay and the facilities were up to scratch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jan D
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Feb 2024

Lekker geslaap. Amore was baie vriendelik en hulpvaardig. Goeie ligging. Lekker groot ruim kamer (nr 1). Neon Moon is 'n gastehuis met baie potensiaal as alles wat stukkend is net reggemaak word en meer aandag gegee word aan klein goedjies, bv. 'n stortmatjie, matrasbasisoortreksels, gordynhakkies, tee/koffie. Ons was 3 gaste, maar net een handdoek was voorsien. Die toiletpapier was ook min. Ons sal wel weer daar bly.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Jun 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Jonathan L
1 nag
2.6
Jul 2024

Vlugtig. Die plekkie is okay vir een nag se vinnige oorslaap.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Mrt 2024

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Adrie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Sep 2024

Okay for one night only. We arrived to be greeted by the hostess and her children, very friendly. The place was fine, it just needs some TLC. Maintenance. There was no light in the bathroom, which they replaced immediately after reporting. They forgot our towels. No soap amenities. Very itchy toilet paper. Leaky toilet. The door needs to be fixed because it scraped along the wall causing damage. The bed was lumpy. It's okay for a shower and overnight, but not two nights. The gate remote does not work - open manually and is very heavy. The walls need to be cleaned - the ceilings are sagging. The spare door has a window at the top which was broken. Aircon needs a service. Not very soundproof.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ronel P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Mei 2024

Too small for two people. Although the hostess is very good, the room is extremely small and the whole room was filled with black ants. There was no basin to wash the cups. The gate was broken and had to be opened by hand. It is very heavy and difficult to open and close. The warm water in the shower was either very hot or cold. The bedding was clean and we had fresh towels.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Amore Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jason's-weg 40, Riebeeckstad, Welkom, 9469, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa7b42a8d44eaa4eb99b8892afbfe78e39df7ee094a562ba0acd13a6924eb5f0f5f4c0007ecbb01903b6c92056b5c9a0751e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 31 5 1 4 40 Jason's Way Riebeeckstad 9469 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.919214386778 26.804985540007

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang