Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Neon Moon Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jason's-weg 40, Riebeeckstad, Welkom, 9469, Vrystaat
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Neon Moon Guesthouse is in Riebeeckstad, Welkom en bied gerieflike oornagverblyf.

Die gastehuis bied verblyf in kamers wat elk lugversorging, 'n privaat ingang en enkel-, driekwart-, dubbel- of koninggrootte-beddens het. Die en suite-badkamers het elk 'n stort en toilet en handdoeke word voorsien. Verder is daar 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer.

Ons het ook n kragopwekker vir loadshedding en water "backups" al het die dorp nie water nie.

Gaste kan in die tuin ontspan, swem of ontbyt teen 'n ekstra koste geniet. Daar is ook 'n beskutte lapa en groot kroeg vir funksies.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 33 resensies


Netheid
3.3
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.4
Veiligheid
3.4
Gaste se hoogtepunte
Gary W
Besigheidsreis
5.0
Vriendelijke gasvrou. Baie aangename verblyf. Baie lekker geboycot, dankie!
Mrt 2024
Marlene F
Besigheidsreis
5.0
Vyfster verblyf. Baie netjies en skoon en rustige omgewing, eienaar baie vriendelik en behulpsaam.
Nov 2023
Elanda V
5.0
Baie stil en rustig. Lekker gebly, baie dankie, sal weer hier kom bly.
Mei 2023
Heinrich A
Saam met lewensmaat
5.0
Die kamer is baie skoon en personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Dit is uitstekende waarde vir geld.
Apr 2023
Annamarie F
Saam met lewensmaat
4.8
Gerieflik, netjies, waarde vir geld. Amoré was baie behulpsaam en was altyd beskikbaar. Bystand, krag, en water was vir ons 'n groot pluspunt.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Amore Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Jason's-weg 40, Riebeeckstad, Welkom, 9469, Vrystaat
  • Gaste dink Neon Moon Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jason's-weg 40, Riebeeckstad, Welkom, 9469, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa7b42a8d44eaa4eb99b8892afbfe78e39df7ee094a562ba0acd13a6924eb5f0f5f4c0007ecbb01903b6c92056b5c9a0751e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 3) 33 5 1 4 40 Jason's Way Riebeeckstad 9469 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.919214386778 26.804985540007

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang