Neptune
Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Neptunes-rylaan 16, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
-
Vanaf
R800R560 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Neptune is 'n heerlike selfsorgeenheid met 'n privaat ingang in 'n hoofhuis in die hartjie van Gordonsbaai. Dit is 'n rustige toevlugsoord vir oornaggaste wat die dorp wil verken.
Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea en 'n leefarea met 'n etenstafel en 'n kombuisie. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die kombuisie is met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, broodrooster, tweeplaatstoof en 'n ketel toegerus. Braaigeriewe is op versoek beskikbaar en veilige parkeerplek is agter 'n toesluithek op die perseel beskikbaar.
Neptune is naby plaaslike winkels en restaurante geleë. Gordensbaai se hoofstrand net 1,8 km ver, en gaste kan nabygeleë wynplase en botaniese tuine verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Kroegyskas
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
MONICA Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Neptunes-rylaan 16, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Neptune het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Mountainside Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Neptunes-rylaan 16, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang