Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Neptune Isle 9

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon Gate-rylaan 1, Neptune Isle 9, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 345 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Neptune Isle 9 is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige seefrontkompleks in die hartjie van Lagoon Beach. Dit is ideaal vir passievolle vlieërplankryers, want dit is reg langs Bloubergstrand en bied direkte toegang tot die strand.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste maak gebruik van die tweede badkamer wat 'n bad het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strand- en swemhanddoeke saambring.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n Nespresso-koffiemasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n eetarea waar gaste maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitarea lei na 'n lieflike stoep met 'n piekniektafel wat 'n wonderlike plek is vir 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad wat lieflike uitsigte oor die see en op die ikoniese Tafelberg het. Die kompleks bied ook veilige parkeerplek op die perseel. Die kompleks is net 'n entjie weg van kruidenierswinkels, restaurante, kroeë, die strandmeer, en 'n paar minute se ry vanaf Kaapstad se middestad en die V&A Waterfront.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 653

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Lagoon Gate-rylaan 1, Neptune Isle 9, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 345
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 345
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon Gate-rylaan 1, Neptune Isle 9, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab6bd81cb0ed5f35761fcc4e9129ea312eba681c72c0fd375d51385168c948e29d546c65f212710d28c7b4c455b6cd7fcaf1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 345 per nag (plek vir 4) 1 Lagoon Gate Drive 9 Neptune Isle 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.893036 18.482416
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem