Neptune's Cove
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 78
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Adele S - Aug 2024
Algehele gradering
Ontspannend, rustig, vriendelik.
Neptune's Cove se terugvoer
Goeie more, Adele. Bly om te sien julle het veilig by die huis aangekom. Dankie vir die resensie, waardeer opreg. Was 'n absolute plesier om julle hier te hê en ons hoop om julle in die nabye toekoms weer te sien.
Vriendelike groete
Andrea, Louise, Corné en Thomas
Dave W - Mei 2024
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Neptune's Cove se terugvoer
Goeie middag Dave, dankie vir die resensie, ons waardeer dit opreg. Dankie aan julle wat absolute superster gaste was, die plek het leeg gevoel toe julle ry. Ons hoop om julle binnekort weer te sien. Pas julleself op asb. en bly warm.
Vriendelike groete
Neptunes Cove
Jacolien V - Mrt 2024
Algehele gradering
Awesome.
Neptune's Cove se terugvoer
More Jacolien, dankie vir jou resensie. Dankie dat julle fantastiese gaste was, dit was 'n absolute plesier om julle hier te hê en sien ons baie daarna uit om julle weer te sien in die nabye toekoms. Vriendelike groete, Neptunes Cove.
Gretha L - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Neptune's Cove se terugvoer
More Gretha, dankie vir die uitstekende resensie. Ons is jammer oor die restaurant, maar daar is darem heelwat plekkies om ons wat uitstekende etes het. Ons restaurant is net oop gedurende Desember en as dit uitverhuur word vir funksies. Hoop om julle binnekort weer hier by ons te hê.
Vriendelike groete
Bernard T - Jan 2024
Algehele gradering
Overnight on a long journey.
Neptune's Cove se terugvoer
Morning Bernard. Thank you for the amazing review. It was an absolute pleasure hosting you. Hope to see you again in the near future.
Glodean A - Jan 2024
Algehele gradering
Excellent experience.
Neptune's Cove se terugvoer
Morning Glodean, thank you for the wonderful review. It was an absolute pleasure hosting you and your family. We hope to see you again in the near future. Kind regards
Zandra H - Feb 2024
Algehele gradering
Pragtige uitsig! Letterlik op die strand.
Neptune's Cove se terugvoer
More Zandra, dankie vir die resensie, ons waardeer dit opreg. Was lekker om julle hier te hê, al was dit net vir een aand. Hoop om julle weer in die nabye toekoms te sien.
Vriendelike groete
Marlize V - Nov 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig oor die see! Wondelike eienaars en die vriendelikste hond Thomas.
Neptune's Cove se terugvoer
More Marlize, baie dankie vir die resensie. Dit was fantasties om jou en jou familie te ontmoet. Julle is besonders. Hoop om julle weer in die nabye toekoms te sien.
Vriendelike groete
Louise, Corné en Thomas
Lindy-ann B - Sep 2023
Algehele gradering
All we needed and more. Great place.
Neptune's Cove se terugvoer
Hi Andre
Thank you for the review. It was lovely having you stay with us.
Regards
Mandy
Karen V - Jul 2023
Algehele gradering
Wonderlike vakansie (soos altyd by hulle)!
Neptune's Cove se terugvoer
Hi Karen
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Sien julle oor 'n paar dae.
Groete
Mandy
Christine M - Jun 2023
Algehele gradering
Baie geniet.
Denise B - Feb 2023
Algehele gradering
A lovely, relaxing stay right on the beach.
Linda B - Feb 2023
Algehele gradering
Soveel gerief, so naby aan die see. Onverbeterlik.
Neptune's Cove se terugvoer
Hi Linda
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was lekker om julle hier by ons te he. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Mandy
Leon B - Jul 2023
Algehele gradering
Lieflik, op die strand.
Neptune's Cove se terugvoer
Hi Leon, baie dankie vir die resensie. Dit was lekker om julle by ons te he. Hoop ons sien julle gou weer. Groete. Mandy
Riekie S - Nov 2023
Algehele gradering
Die uitsig is fantasties! Heerlike blyplek!
Neptune's Cove se terugvoer
More Riekie, baie dankie vir julle resensie, dit was 'n absolute plesier om julle hier te hê en ons hoop om julle binnekort weer te sien. Vriendelike groete, Louise, Corné, Thomas en Andrea.
Greg S - Des 2022
Algehele gradering
Uit en uit die moeite werd.
Jolene V - Jul 2022
Algehele gradering
Beautiful views, friendly people. Place is clean and tidy and has all the basic things one needs to stay nice.
Lizl P - Jul 2022
Algehele gradering
Ons sal terugwees.
Neptune's Cove se terugvoer
Hi Lizl
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was so lekker om julle ook hier by ons te he en te weet dat julle dit geniet het. Sien uit om julle weer te sien.
Groete, Mandy.
Graeme C - Jun 2022
Algehele gradering
Excellent accommodation great place to stay.
Neptune's Cove se terugvoer
Hi Graeme, it was a pleasure meeting you. So happy you enjoyed your stay. I hope the hiking goes well, it is beautiful weather.
Keep well and kind regards,
Louise
Rina V - Feb 2022
Algehele gradering
Die verblyf was perfek.
Neptune's Cove se terugvoer
Hi Rina
Baie dankie vir die mooi boodskap. Dit was so lekker om julle hier by ons te he. Kan nie wag vir julle volgende besoek nie.
Vriendelike Groete
Mandy
Gert W - Nov 2022
Algehele gradering
Fantasties en vriendelik.
Gerda N - Jul 2022
Algehele gradering
Dit is asemrowend mooi.
Piet D - Jun 2022
Algehele gradering
Goed uitgerus.
Neptune's Cove se terugvoer
Hello Piet,
I am so pleased you enjoyed your stay, we hope to see you back in our beautiful little town.
Keep well and kind regards to your wife.
Louise.
Debbie C - Apr 2022
Algehele gradering
Excellent.
Jakkie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker, rustig. Mandy is baie behulpsaam en vriendelik.
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Linda P - Des 2021
Algehele gradering
Great location with a wonderful view.
Gerhard E - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker plekkie op die see.
Neptune's Cove se terugvoer
Baie dankie vir die review. Hoop ons sien julle gou weer.
Jo-anne D - Jul 2021
Algehele gradering
Spacious sea view.
Lees meerNeptune's Cove se terugvoer
Hi Jo-Anne,
We are so glad you enjoyed your few days with us. It was lovely meeting you. Looking forward to your next visit.
Kind Regards,
Mandy
Jaco N - Jun 2021
Algehele gradering
Neptune's Cove se ligging is ongelooflik.
Lees meerNeptune's Cove se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde Jaco. Dit was net so lekker om julle hier te he. Sien uit om julle weer te ontvang in die toekoms.
Ansie B - Mei 2021
Algehele gradering
Relaxed and nature is breathtaking. Very friendly reception.
Neptune's Cove se terugvoer
So glad you enjoyed your stay with us. Looking forward to having you back at our little paradise.
Victor C - Apr 2021
Algehele gradering
What an enjoyable, relaxed weekend. On the day of departure, we wished we could extend.
Neptune's Cove se terugvoer
So happy you enjoyed your stay. We are very blessed to stay in such a beautiful place. Hope to be able to host you again in the future.
Sané V - Jan 2021
Algehele gradering
Wonderlik, fantastiese plek.
Maryanne W - Nov 2021
Algehele gradering
Awesome.
Neptune's Cove se terugvoer
Thank you so much for the wonderful review. Hope to see you again soon.
Pieter O - Feb 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies, baie goeie ligging en uitsig.
Neptune's Cove se terugvoer
Hello Pieter,
We are so happy you enjoyed your stay with us. Yes Thomas loves to walk with all the guests,
It was a please to host you and we look forward to seeing you in the future.
Kind regards and keep well.
Louise.
Andries T - Mei 2021
Algehele gradering
Fantastiese uitsig en strande.
Neptune's Cove se terugvoer
Baie bly dat julle dit geniet het. Ons is baie bevoorreg om hier te bly. Hoop ons sien julle gou weer vir 'n lekker see vakansie.
Denver B - Okt 2021
Algehele gradering
A great getaway spot for beach lovers.
Neptune's Cove se terugvoer
Hello Denver,
We are pleased that you enjoyed your stay. We strive to please our guests and it is always rewarding to have good feedback.
Hope to see you in the future.
Keep well and kind regards,
Louise and staff
Wp N - Mrt 2021
Algehele gradering
Mooi uitsig. Lekker naby die see.
Neptune's Cove se terugvoer
Hello WP,
I am sorry you were disappointed.
Accept my apologies.
Kind regards,
Louise.
Henry J - Nov 2021
Algehele gradering
Teleurstellend.
Christa D - Des 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam, waarde vir geld.
Neptune's Cove se terugvoer
Thank you for choosing to stay at Neptunes Cove. We are so pleased you enjoyed your stay and we look forward to hosting you in the future. Kind regards, stay safe Louise.
Reinet F - Mrt 2020
Algehele gradering
Beautiful location close to sea.
Neptune's Cove se terugvoer
Hello Reinet,
I am so pleased you enjoyed your stay. I could see you and your son were enjoying the walks.
I am sorry I missed saying goodbye, but my husband said that he was there.
Hope to see you return one day.
Kind regards,
Louise.
Minharda B - Feb 2020
Algehele gradering
Dit was die lekkerste plek waar ek en my man nog gebly het! Puik, absoluut puik!
Neptune's Cove se terugvoer
Hello Minharda,
I am so happy you enjoyed your stay, i could see you were happy. Thank you for all the walks you took with Thomas.
He is going to miss you.
Kind regards,
Louise.
Hannes B - Nov 2020
Algehele gradering
Ongelooflik aangenaam en pragtig.
Neptune's Cove se terugvoer
Hello Hannes,
I am so pleased you enjoyed your stay at Neptunes Cove. It was a pleasure to host you.
Hope to see you in the the future.
Kind regards and stay safe,
Louise.
Mignus S - Okt 2020
Algehele gradering
Gerieflik.
Anelisa N - Okt 2020
Algehele gradering
Wonderful
Neptune's Cove se terugvoer
Hello Anelisa,
Thank you for staying at Neptunes Cove and so happy you enjoyed your stay.
Kind regards,
Louise.
Elize V - Nov 2020
Algehele gradering
Better than expected.
Neptune's Cove se terugvoer
Hello Elize,
Thank you for staying with us. Could see you were having fun. Look forward to seeing you again.
Keep well and kind regards,
Louise.
Trevor V - Jan 2020
Algehele gradering
Rustige omgewing en bitter mooi.
Neptune's Cove se terugvoer
Hello Trevor and partner,
Thank you for staying with us. I could see that you were relaxed and enjoying your stay.
Sorry no fish but that means you need to come back to catch the big one. Thomas is missing
you.
Keep well
Kind regards,
Louise.
Mario F - Nov 2020
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
Neptune's Cove se terugvoer
Hello Mario,
I am so happy you enjoyed your stay. It was great to see you again.
Keep well and kind regards,
Louise.
Christine V - Feb 2020
Algehele gradering
Gasvrou was gaaf. Kamer benoud, klein venster en waaier het nie gewerk nie. Badkamer moet opgegradeer word.
Neptune's Cove se terugvoer
Hello Christine, I am sorry you did not enjoy your stay. I would appreciate it if people reported that the fan does not work ect. Those are our cheapest option. I apologize.
Kind regards,
Louise.
Simphiwe P - Sep 2019
Algehele gradering
I highly recommend the place.
Neptune's Cove se terugvoer
Hello Simphiwe,
I am so happy you enjoyed your stay and relaxed in our beautiful piece of heaven.
Thank you for staying at Neptunes Cove,
Best regards,
Louise.
Tanya B - Sep 2019
Algehele gradering
Modern apartment with a beautiful sea view.
Neptune's Cove se terugvoer
Hello Tanya,
Thank you for your review, it is always great to hear that your guests enjoyed their stay.
We are very blessed to have the beautiful view that we have.
Best regards,
Louise.
Elsabe W - Jun 2019
Algehele gradering
Dit is 'n lieflike, stil, rustige plek.
Neptune's Cove se terugvoer
Baie dankie Elsabe vir jou aanbeveling. Ons baie bly jy het dit so geniet. Kom gou weer!
Fiona G - Nov 2019
Algehele gradering
Netjiese akkommodasie teen die strand.
Lees meerNeptune's Cove se terugvoer
Hello Fiona,
Thank you for your kind words. Yes we are very blessed to still be living in a part of Paradise.
Keep well and we hope it will remain the same for your next visit,
Kind regards,
Louise.
Sulette C - Aug 2019
Algehele gradering
Lekker gebly!
Neptune's Cove se terugvoer
Thank you for your review. We are always pleased to hear that guests have enjoyed their stay.
We welcome reviews as we strive to better our services.
Thank you,
Louise.
Lauren D - Jun 2019
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Neptune's Cove se terugvoer
Goeie dag Lauren,
Ons is Baie bly dat jy dit geniet het! Happy to have had you!
Baie Groete Piena, Louise en die span.
David C - Feb 2019
Algehele gradering
A hidden gem on the beach to be treasured!!
Lees meerNeptune's Cove se terugvoer
Goeiedag Annelle,
I am so happy you enjoyed your stay at Neptunes Cove. Yes, we are very pleased with the way our 2 new units planned out. They do have the most beautiful view and are really comfortable and spacious. Our beach and its rock pools with the most amazing sea life is still natural and beautiful. We look forward to seeing you again.
Regards,
Louise.
Steven W - Nov 2019
Algehele gradering
Personal attention, homely environment.
Neptune's Cove se terugvoer
Hello Steven,
Thanks for staying with us. We enjoy chatting to our guests and sharing our beautiful location with them. Hope you arrived home safely.
Regards,
Louise.
Nico D - Okt 2019
Algehele gradering
Kon nie vir beter gevra het nie!
Neptune's Cove se terugvoer
Hi Nico,
I am so happy you enjoyed your stay. It is always a bonus when guests love our piece of heaven.
Kind regards,
Louise
Ferdi H - Aug 2019
Algehele gradering
Dis lekker by die see, maar ekstra lekker by Neptune's Cove.
Neptune's Cove se terugvoer
Dear Ferdinand,
Thank you, we are so happy you enjoyed your stay with us. It was a pleasure to host you and we hope all goes well for the future.
Good health and hope to see you again.
Best regards,
Louise
Sakkie E - Okt 2018
Algehele gradering
Teen die see, tree van die strand af.
Neptune's Cove se terugvoer
Hello Sakkie,
So happy you enjoyed your stay at Neptunes Cove. We are always pleased when our guests enjoy their stay. It was great to meet you and your family.
Regards,
Louise.
Sharon J - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was regtig baie mooi en netjies.
Neptune's Cove se terugvoer
Thank you for staying at Neptunes Cove. We are always pleased to hear that you enjoyed your stay.
We are very proud of our 2 new units.
Best regards,
Louise
Philip C - Jul 2018
Algehele gradering
It was awesome, actually an understatement of note! It was even better than that! Words fail to describe the holiday we had.
Lees meerJeanine K - Apr 2018
Algehele gradering
Amazing, kind, friendly paradise.
Neptune's Cove se terugvoer
Hello Jeanine,
It was a pleasure having you. It is always a bonus when our guests really enjoy the beauty and peace.
We hope the little boys are settled back at school.
Best regards,
Louise.
Pierre J - Nov 2018
Algehele gradering
Nader aan die see kan jy nie - goeie waarde vir geld.
Neptune's Cove se terugvoer
Thank you for choosing to stay at Neptunes Cove. Sorry, you did not have the best weather but that is out of our control.
So happy you enjoy your stay, and we will look forward to seeing you again.
Regards,
Louise.
Toni B - Jan 2018
Algehele gradering
Options given do not allow opportunity to explain how wonderful our stay was.
Neptune's Cove se terugvoer
Hello Alida,
Thank you for choosing Neptunes Cove. We are so pleased you enjoyed your stay. Yes, we do live in a very special part of South Africa. Very Blessed!!
Regards,
Louise.
Hein B - Okt 2018
Algehele gradering
Baie baie lekker plek om te oornag.
Neptune's Cove se terugvoer
Hello Hein,
So happy you enjoyed your stay. It was a pleasure having you and your partner as guests.
Keep well and we hope to see you again.
Regards,
Louise.
James D - Sep 2018
Algehele gradering
'n Uitstekende ligging en gerieflike groot woon-eenheid.
Anneline S - Jul 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Lillian J - Jul 2017
Algehele gradering
Good value for money - basic but clean and comfortable.
Lees meerNeptune's Cove se terugvoer
Hello Anneline,
I am so happy you enjoyed your stay. I always feel a holiday costs money and it is important to enjpoy it.
We to hope to see you again.
Best regards,
Louise.
Dalene D - Mei 2017
Algehele gradering
'n Stukkie paradys.
Neptune's Cove se terugvoer
Hello Dalene,
It was a pleasure to share our beautiful view with people who really appreciate it. Hope all was well on the farm when you got back.
Nice meeting you, (Excuse the English)
Best regards,
Louise.
Elna G - Apr 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Neptune's Cove se terugvoer
Hello Elna,
It was a pleasure to host you. We are happy that you enjoyed your stay.
Best regards,
Louise.
Annelize K - Mei 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Dis lekker om elke oggend wakker te word met die geruis van die see in jou ore!
Neptune's Cove se terugvoer
Good day Annelize,
It was a pleasure hosting you, we are happy when our guests are happy.
Regards,
Louise
Alinda L - Jan 2017
Algehele gradering
Het ons vakansie baie geniet.
Neptune's Cove se terugvoer
Hello Alinda,
I am so happy you enjoyed your stay and sharing our piece of paradise.
Hope the rest of your trip went well. Hope you got to see the tennis finals!
Best Regards,
Louise.
Philip B - Des 2017
Algehele gradering
Heerlike nuwe ervaring!
Neptune's Cove se terugvoer
Hello Elmien,
Yes, you had to put up with make shift chairs, as we were reupholstering our furniture.
My apologies.
Regards,
Louise
Elvira V - Mrt 2017
Algehele gradering
'n Stil dorpie om weg te kom van die stad se lawaai en gejaag.
Neptune's Cove se terugvoer
Hello Elvira,
I am pleased you enjoyed your stay in our beautiful serene area.
We enjoyed hosting you.
Best regards,
Louise.
Kobie P - Jan 2017
Algehele gradering
Beautiful location.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige ligging.
Uitstekende ligging. Die eenheid is ruim, skoon en goed toegerus. Nie weelderig nie, maar lieflik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Neptune's Cove se terugvoer
Hello Kobie,
So pleased you enjoyed your stay. Sorry we were not here to meet you.
My son said you were happy with your stay.
Thank you for choosing Neptunes Cove.
Regards,
Louise.
Lisa V - Aug 2017
Algehele gradering
Baie oulik, niks "fancy" nie.
Neptune's Cove se terugvoer
Good day Ilsa,
We enjoyed chatting to you, hope you enjoyed the Transkei.
Best regards,
Louise
Thys E - Nov 2016
Algehele gradering
Verblyf eie aan die area.
Neptune's Cove se terugvoer
Hello Thys,
I am sorry you did not point out to me what you did not enjoy your stay, as it is a great help if people do so.
Unfortunately, living 30 metres away from the sea, it is very difficult to keep windows clean and to control rust.
I apologise and would rather have people complain to me directly.
Thanking you,
Louise.
- Kapasiteit: 29 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Neptunes-rylaan 14, Kei Mouth, Wildekus, 5260, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang