Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Neptune's Cove

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 78 resensies vir Neptune's Cove
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Adele S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele S

Ontspannend, rustig, vriendelik.

Was heerlik. Pragtige uitsig.

Neptune's Cove se terugvoer

Goeie more, Adele. Bly om te sien julle het veilig by die huis aangekom. Dankie vir die resensie, waardeer opreg. Was 'n absolute plesier om julle hier te hê en ons hoop om julle in die nabye toekoms weer te sien.
Vriendelike groete
Andrea, Louise, Corné en Thomas

Neptune's Cove
Dave W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave W

Onvergeetlik.

Baie lekker gebly, rustig met oortreffende gasvryheid en behulpsaamheid.

Neptune's Cove se terugvoer

Goeie middag Dave, dankie vir die resensie, ons waardeer dit opreg. Dankie aan julle wat absolute superster gaste was, die plek het leeg gevoel toe julle ry. Ons hoop om julle binnekort weer te sien. Pas julleself op asb. en bly warm.
Vriendelike groete
Neptunes Cove

Neptune's Cove
Jacolien V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacolien V

Awesome.

Very friendly hosts, we had a very lovely time, will definitely visit again.

Neptune's Cove se terugvoer

More Jacolien, dankie vir jou resensie. Dankie dat julle fantastiese gaste was, dit was 'n absolute plesier om julle hier te hê en sien ons baie daarna uit om julle weer te sien in die nabye toekoms. Vriendelike groete, Neptunes Cove.

Neptune's Cove
Gretha L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretha L

Heerlik rustig.

Baie lekker. Ek sou net vooraf wou geweet het dat die restaurant toe sal wees.

Neptune's Cove se terugvoer

More Gretha, dankie vir die uitstekende resensie. Ons is jammer oor die restaurant, maar daar is darem heelwat plekkies om ons wat uitstekende etes het. Ons restaurant is net oop gedurende Desember en as dit uitverhuur word vir funksies. Hoop om julle binnekort weer hier by ons te hê.
Vriendelike groete

Neptune's Cove
Bernard T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard T

Overnight on a long journey.

The staff couldn't have been more helpful.

Neptune's Cove se terugvoer

Morning Bernard. Thank you for the amazing review. It was an absolute pleasure hosting you. Hope to see you again in the near future.

Neptune's Cove
Glodean A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Glodean A

Excellent experience.

It was very welcoming, staff are super friendly, the place is clean, everything you need can be found in the cupboards, very safe and in a perfect location. Definitely going back there.

Neptune's Cove se terugvoer

Morning Glodean, thank you for the wonderful review. It was an absolute pleasure hosting you and your family. We hope to see you again in the near future. Kind regards

Neptune's Cove
Zandra H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zandra H

Pragtige uitsig! Letterlik op die strand.

Ons het lekker gebly. Ons het 'n onderste verdiepingseenheid gehad. Mens hoor ongelukkig elke tree wat die mense bo jou loop. Maar ons het nogtans dit geniet.

Neptune's Cove se terugvoer

More Zandra, dankie vir die resensie, ons waardeer dit opreg. Was lekker om julle hier te hê, al was dit net vir een aand. Hoop om julle weer in die nabye toekoms te sien.
Vriendelike groete

Neptune's Cove
Marlize V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize V

Pragtige uitsig oor die see! Wondelike eienaars en die vriendelikste hond Thomas.

Ons het absoluut verskriklik lekker hier gebly! Dit was ongelukkig net vir 1 nag, maar as ons kon, sou ons sommer vir weke lank hier wou bly!

Neptune's Cove se terugvoer

More Marlize, baie dankie vir die resensie. Dit was fantasties om jou en jou familie te ontmoet. Julle is besonders. Hoop om julle weer in die nabye toekoms te sien.
Vriendelike groete
Louise, Corné en Thomas

Neptune's Cove
Lindy-ann B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy-ann B

All we needed and more. Great place.

Will definitely be back.

Neptune's Cove se terugvoer

Hi Andre

Thank you for the review. It was lovely having you stay with us.

Regards
Mandy

Neptune's Cove
Karen V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

Wonderlike vakansie (soos altyd by hulle)!

Heel beste plek om te bly in Keimond. Mandy (en Thomas) is al soos familie. Veilig vir kinders want jy kan sommer op jou balkon sit en kyk waar hulle op die strand speel. Die feit dat hulle diere vriendelik is, maak dit 'n groot bonus! Sukkel net bietjie met wi-fi wat nie opvang nie.

Neptune's Cove se terugvoer

Hi Karen

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Sien julle oor 'n paar dae.

Groete
Mandy

Neptune's Cove
Christine M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine M

Baie geniet.

Al was dit onweer, die see-uitsig was asemrowend en die eenheid baie gerieflik. Baie vriendelike diens.

Denise B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise B

A lovely, relaxing stay right on the beach.

We had a spacious, upstairs unit with a beautiful view. Our hosts were friendly and helpful.

Linda B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B

Soveel gerief, so naby aan die see. Onverbeterlik.

Ons is vriendelik ontvang. Die eenhede, hoewel oud, is skoon en gerieflik ingerig vir selfsorg. Die eenhede word gereeld skoongemaak. Dit was lekker om te kan braai en op die stoep te kuier. 'n Paar tree af met die trappies en jy staan op 'n mooi skoon strand. Sal die plekkie beslis aanbeveel!

Neptune's Cove se terugvoer

Hi Linda

Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was lekker om julle hier by ons te he. Hoop ons sien julle gou weer.

Groete
Mandy

Neptune's Cove
Leon B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon B

Lieflik, op die strand.

Netjies. Veilig. By die see.

Neptune's Cove se terugvoer

Hi Leon, baie dankie vir die resensie. Dit was lekker om julle by ons te he. Hoop ons sien julle gou weer. Groete. Mandy

Neptune's Cove
Riekie S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie S

Die uitsig is fantasties! Heerlike blyplek!

Lekker gebly - die eenheid is gerieflik ingerig. Die uitsig is fantasties! En so heerlik naby die strand!

Neptune's Cove se terugvoer

More Riekie, baie dankie vir julle resensie, dit was 'n absolute plesier om julle hier te hê en ons hoop om julle binnekort weer te sien. Vriendelike groete, Louise, Corné, Thomas en Andrea.

Neptune's Cove
Greg S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg S

Uit en uit die moeite werd.

Sal enige dag weer daar gaan afpak en goed uitrus.

Jolene V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene V

Beautiful views, friendly people. Place is clean and tidy and has all the basic things one needs to stay nice.

Neptune's Cove is a true gem. The beaches are beautiful and clean. We felt very safe and enjoyed the quiet. You can not get closer to the beach than this. Most restaurants and shops close on certain days, so ask about operating hours. All and all would go back anytime. Manny and Louis were accommodating as well. We also adored Thomas.

Lizl P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizl P

Ons sal terugwees.

Ons 4 aande was ongelooflik. Die kamer en eenheid is groot. Goed toegerus. Was so lekker om elke oggend op te staan met die wonderlike see-uitsig. Eienaars is vriendelik en behulpsaam. Thomas die hond was n bederf hy is vriendelik en het elke dag kom groet. Braaigeriewe was voldoende. Ons sal beslis terug wees. En hoog aanbeveel vir ons vriende en gesin.

Neptune's Cove se terugvoer

Hi Lizl
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was so lekker om julle ook hier by ons te he en te weet dat julle dit geniet het. Sien uit om julle weer te sien.
Groete, Mandy.

Neptune's Cove
Graeme C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graeme C

Excellent accommodation great place to stay.

Louise was a great host and looked after us. The Agterplaas restaurant has great food.

Neptune's Cove se terugvoer

Hi Graeme, it was a pleasure meeting you. So happy you enjoyed your stay. I hope the hiking goes well, it is beautiful weather.
Keep well and kind regards,
Louise

Neptune's Cove
Rina V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina V

Die verblyf was perfek.

Die vriendelikheid en diens kan nie beter nie.

Neptune's Cove se terugvoer

Hi Rina

Baie dankie vir die mooi boodskap. Dit was so lekker om julle hier by ons te he. Kan nie wag vir julle volgende besoek nie.

Vriendelike Groete
Mandy

Neptune's Cove
Gert W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert W

Fantasties en vriendelik.

Baie vriendelik, netjies en goed geleë. Ons sal definitief weer gaan.

Gerda N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda N

Dit is asemrowend mooi.

Dit was ons eerste stop op ons reis langs die kus af tot in die Kaap. Na die gejaag en vreemde paaie en omgewings was dit die regte plek om ons voete neer te sit en te rus vir die res van ons reis. Jy kan nie help om net te rus nie.

Piet D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet D

Goed uitgerus.

Woonstel stil en rustig. Strand is skoon. Keimond dorp is skoon.

Neptune's Cove se terugvoer

Hello Piet,
I am so pleased you enjoyed your stay, we hope to see you back in our beautiful little town.
Keep well and kind regards to your wife.
Louise.

Neptune's Cove
Debbie C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie C

Excellent.

Beautiful location, friendly people.

Jakkie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie V

Baie lekker, rustig. Mandy is baie behulpsaam en vriendelik.

Heerlik en die strand en see so op jou voor stoep. Niks so lekker om met die gedruis van see wakker te word nie.

Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Linda P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda P

Great location with a wonderful view.

Staff were extremely helpful.

Gerhard E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard E

Baie lekker plekkie op die see.

Presies wat ek nodig gehad het. Baie netjies. Sal definitief 'n plan moet maak om my vroutjie ook daar te kry.

Neptune's Cove se terugvoer

Baie dankie vir die review. Hoop ons sien julle gou weer.

Neptune's Cove
Jo-anne D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne D

Spacious sea view.

You're at the sea and you know it. You can see the sea from your lounge as well as from the gardens and can hear it and smell it wherever you are. The units are large and comfortable with enough space to swing a 13 foot fishing rod. You can come and go as you please down to the sea as its safe, so you can pop out onto the beach for a midnight ramble if you so desire. Ample fishing and photography opportunities. Next time definitely to stay for at least a week.

Neptune's Cove se terugvoer

Hi Jo-Anne,

We are so glad you enjoyed your few days with us. It was lovely meeting you. Looking forward to your next visit.

Kind Regards,
Mandy

Neptune's Cove
Jaco N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco N

Neptune's Cove se ligging is ongelooflik.

Die uitsig is beeldskoon en die kamers is heerlik om in te bly. Dit is ruim, mooi, modern en netjies. Die strand is letterlik op jou voorstoep! As jy rustig wil braai langs die strand of net op 'n stoep met 'n beeldskone uitsig wil sit terwyl jy 'n koffie of 'n wyntjie drink, is hierdie plek ideaal. Baie rustige atmosfeer en die eienaares is baie vriendelik en verwelkomend. Dit is dierevriendelik, wat 'n groot bonus is! Sal graag weer kom met ons honde!

Neptune's Cove se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde Jaco. Dit was net so lekker om julle hier te he. Sien uit om julle weer te ontvang in die toekoms.

Neptune's Cove
Ansie B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie B

Relaxed and nature is breathtaking. Very friendly reception.

We will book here in future.

Neptune's Cove se terugvoer

So glad you enjoyed your stay with us. Looking forward to having you back at our little paradise.

Neptune's Cove
Victor C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor C

What an enjoyable, relaxed weekend. On the day of departure, we wished we could extend.

A beautiful place, beautiful atmosphere, welcoming environment. I will definitely go there again.

Neptune's Cove se terugvoer

So happy you enjoyed your stay. We are very blessed to stay in such a beautiful place. Hope to be able to host you again in the future.

Neptune's Cove
Sané V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sané V

Wonderlik, fantastiese plek.

Ons was baie tevrede met die plek, goeie waarde vir geld.

Maryanne W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryanne W

Awesome.

Wonderful. Awesome view. Loved it.

Neptune's Cove se terugvoer

Thank you so much for the wonderful review. Hope to see you again soon.

Neptune's Cove
Pieter O - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O

Skoon, netjies, baie goeie ligging en uitsig.

Ek bly nie maklik 2 keer in dieselfde plek nie - maar hier sal ek weer bly. Bly op die strand, skoon en netjies. Vroegoggend en laatmiddag kan jy rustig en veilig loop. Die dorpie is baie stil. Baie mooi selfsorgeenhede. Dit was net ’n plesier om saam met Thomas die waghond op die strand te stap en in die see te speel.

Neptune's Cove se terugvoer

Hello Pieter,

We are so happy you enjoyed your stay with us. Yes Thomas loves to walk with all the guests,
It was a please to host you and we look forward to seeing you in the future.

Kind regards and keep well.
Louise.

Neptune's Cove
Andries T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andries T

Fantastiese uitsig en strande.

Nader aan die strand kan mens nie wees nie, 'n plek waar jy van die res van die wêreld kan vergeet. Dit voel asof jy op 'n eiland is wanneer mens op die strand loop. Beslis 'n plek om te besoek.

Neptune's Cove se terugvoer

Baie bly dat julle dit geniet het. Ons is baie bevoorreg om hier te bly. Hoop ons sien julle gou weer vir 'n lekker see vakansie.

Neptune's Cove
Denver B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Denver B

A great getaway spot for beach lovers.

Neptune's Cove is very organized, the staff are friendly and are always ready to assist you with your needs. All in all a beautiful spot to relax.

Neptune's Cove se terugvoer

Hello Denver,
We are pleased that you enjoyed your stay. We strive to please our guests and it is always rewarding to have good feedback.
Hope to see you in the future.
Keep well and kind regards,
Louise and staff

Neptune's Cove
Wp N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wp N

Mooi uitsig. Lekker naby die see.

Vir die bedrag wat ons betaal sou mens darem badhanddoeke verwag om ingesluit te wees, ontbyt was lekker alhoewel bietjie duur. Wit goud was ook net die een rol beskikbaar en geen back up.

Neptune's Cove se terugvoer

Hello WP,
I am sorry you were disappointed.
Accept my apologies.
Kind regards,
Louise.

Neptune's Cove
Henry J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Henry J

Teleurstellend.

Daar was nuwe gras reg vor ons eenheid geplant en ons moes heeltyd deur die nat gras en modder sukkel. Die eienaar se hond het twee keer voor ons eenheid sy/haar besigheid gedoen. Dit is nooit verwyder of skoongemaak nie. Die ligging is perfek.

Christa D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D

Baie aangenaam, waarde vir geld.

Ons verblyf by Neptine's Cove was baie aangenaam. Die gasvrou het uit haar pad uit gegaan om ons te laat tuis voel en seker te maak ons het alles wat ons benodig. Die eenheid was netjies en skoon met 'n pragtige uitsig. Sal beslis weer by Neptune's Cove tuisgaan!

Neptune's Cove se terugvoer

Thank you for choosing to stay at Neptunes Cove. We are so pleased you enjoyed your stay and we look forward to hosting you in the future. Kind regards, stay safe Louise.

Neptune's Cove
Reinet F - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinet F

Beautiful location close to sea.

Beautiful view from balcony where we spend allot of time. Well equipped spacious unit. Peaceful environment. We had a lovely time.

Neptune's Cove se terugvoer

Hello Reinet,
I am so pleased you enjoyed your stay. I could see you and your son were enjoying the walks.
I am sorry I missed saying goodbye, but my husband said that he was there.
Hope to see you return one day.
Kind regards,
Louise.

Neptune's Cove
Minharda B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minharda B

Dit was die lekkerste plek waar ek en my man nog gebly het! Puik, absoluut puik!

Netjiese eenhede. Reg op die strand geleë. Puik diens. Ek en my man het die hele tyd wat ons daar was welkom gevoel. Lekker atmosfeer. Ek sal absoluut, beslis weer gaan!

Neptune's Cove se terugvoer

Hello Minharda,
I am so happy you enjoyed your stay, i could see you were happy. Thank you for all the walks you took with Thomas.
He is going to miss you.
Kind regards,
Louise.

Neptune's Cove
Hannes B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes B

Ongelooflik aangenaam en pragtig.

Bestuur baie aangenaam en hulpvaardig.

Neptune's Cove se terugvoer

Hello Hannes,
I am so pleased you enjoyed your stay at Neptunes Cove. It was a pleasure to host you.
Hope to see you in the the future.
Kind regards and stay safe,
Louise.

Neptune's Cove
Mignus S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mignus S

Gerieflik.

Louise is gawe gasvrou en niks is vir haar moeite nie.

Anelisa N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anelisa N

Wonderful

Great service and friendly people

Neptune's Cove se terugvoer

Hello Anelisa,
Thank you for staying at Neptunes Cove and so happy you enjoyed your stay.
Kind regards,
Louise.

Neptune's Cove
Elize V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V

Better than expected.

We had a fantastic time, beautiful view, I was worried that it wouldn’t be as nice as it looked on the pictures, but it was even better, everyone is friendly and helpful, it’s close to a few nice restaurants, I already booked our next stay!

Neptune's Cove se terugvoer

Hello Elize,
Thank you for staying with us. Could see you were having fun. Look forward to seeing you again.
Keep well and kind regards,
Louise.

Neptune's Cove
Trevor V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor V

Rustige omgewing en bitter mooi.

Sien sterre.

Neptune's Cove se terugvoer

Hello Trevor and partner,
Thank you for staying with us. I could see that you were relaxed and enjoying your stay.
Sorry no fish but that means you need to come back to catch the big one. Thomas is missing
you.

Keep well
Kind regards,
Louise.

Neptune's Cove
Mario F - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Mario F

Pragtige omgewing.

Vriendelike mense. Regtig waarde vir geld. Pragtige see uitsig. Baie vriendelik ontvang.

Neptune's Cove se terugvoer

Hello Mario,
I am so happy you enjoyed your stay. It was great to see you again.
Keep well and kind regards,
Louise.

Neptune's Cove
Christine V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Christine V

Gasvrou was gaaf. Kamer benoud, klein venster en waaier het nie gewerk nie. Badkamer moet opgegradeer word.

Dis baie lekker geleë en 'n hanetree van die see af. Die duvet het vlekke op gehad. Dit hang seker af waarmee 'n mens tevrede is en wat jy verwag. Ou tydskrif het by toilet gelê en die skoonmaakborsel was bo-op die toilet. Die kassie in badkamer lyk nie vars nie en stortgordyn lyk lamlendig.

Neptune's Cove se terugvoer

Hello Christine, I am sorry you did not enjoy your stay. I would appreciate it if people reported that the fan does not work ect. Those are our cheapest option. I apologize.
Kind regards,
Louise.

Neptune's Cove
Simphiwe P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simphiwe P

I highly recommend the place.

The road needs tar.

Neptune's Cove se terugvoer

Hello Simphiwe,
I am so happy you enjoyed your stay and relaxed in our beautiful piece of heaven.
Thank you for staying at Neptunes Cove,
Best regards,
Louise.


Neptune's Cove
Tanya B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B

Modern apartment with a beautiful sea view.

Lovely, modern apartments with comfortable beds and sofas and a kitchen which is fully equipped. The hosts are very friendly and it is a few steps to the beach.

Neptune's Cove se terugvoer

Hello Tanya,
Thank you for your review, it is always great to hear that your guests enjoyed their stay.
We are very blessed to have the beautiful view that we have.
Best regards,
Louise.

Neptune's Cove
Elsabe W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe W

Dit is 'n lieflike, stil, rustige plek.

Die branders se geruis saans as jy aan die slaap raak is heerlik. Baie vriendelike en behulpsame eienaars. Kan die plek vir almal aanbeveel.

Neptune's Cove se terugvoer

Baie dankie Elsabe vir jou aanbeveling. Ons baie bly jy het dit so geniet. Kom gou weer!

Neptune's Cove
Fiona G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona G

Netjiese akkommodasie teen die strand.

Die ligging en uitsig van Neptune's Cove is onverbeterlik. Die akkommodasie is gerieflik, die gasvrou en gasheer (en hul pragtige staffie), baie vriendelik. Die atmosfeer in Keimond is rustig en die natuur asemrowend. Ons kon ver ente langs die strand stap, selfs tot by die ferry op die Groot Keirivier daar naby. Ons het nooit onveilig gevoel nie. Die bospaadjie tot by die rivier herinner aan die Tsitsikammawoud. 'n Besondere plek waarheen ons graag weer sal terugkeer.

Neptune's Cove se terugvoer

Hello Fiona,
Thank you for your kind words. Yes we are very blessed to still be living in a part of Paradise.
Keep well and we hope it will remain the same for your next visit,
Kind regards,
Louise.

Neptune's Cove
Sulette C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulette C

Lekker gebly!

Eenheid baie netjies, goed uitgelê, pragtige see-uitsig. Skoon, goed ingerig, baie vriendelike gasvrou! Baie lekker gebly.

Neptune's Cove se terugvoer

Thank you for your review. We are always pleased to hear that guests have enjoyed their stay.
We welcome reviews as we strive to better our services.

Thank you,
Louise.

Neptune's Cove
Lauren D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren D

Onvergeetlik.

Neptune Cove was wonderlik. Ek sal hierdie plekkie aanbeveel vir enige een wat nader aan die natuur wil wees.

Neptune's Cove se terugvoer

Goeie dag Lauren,

Ons is Baie bly dat jy dit geniet het! Happy to have had you!
Baie Groete Piena, Louise en die span.

Neptune's Cove
David C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David C

A hidden gem on the beach to be treasured!!

Very nice modern flatlet that needs to be promoted as it does not feature on the photographs. Right on the beach and so pleasant to take a stroll on the rocks or towards the river mouth. The rocks have some fascinating features and the views are breathtaking. Quaint little town and Morgan's Bay just a stones throw away. Must say Morgan's Bay Hotel gave us the best evening meal and setting of our 10 day trip. Restaurants in Kei were closed the day we were there unfortunately. Wish we could have stayed longer to really appreciate the area and meet some more local folks.

Neptune's Cove se terugvoer

Goeiedag Annelle,

I am so happy you enjoyed your stay at Neptunes Cove. Yes, we are very pleased with the way our 2 new units planned out. They do have the most beautiful view and are really comfortable and spacious. Our beach and its rock pools with the most amazing sea life is still natural and beautiful. We look forward to seeing you again.

Regards,
Louise.

Neptune's Cove
Steven W - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Steven W

Personal attention, homely environment.

Louise was amazing and very informative.

Neptune's Cove se terugvoer

Hello Steven,
Thanks for staying with us. We enjoy chatting to our guests and sharing our beautiful location with them. Hope you arrived home safely.
Regards,
Louise.

Neptune's Cove
Nico D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nico D

Kon nie vir beter gevra het nie!

Hartlike ontvangs. Kamer ruim. Netjies, skoon en baie goed ingerig. Uitsig was 'n bonus. Reg langs die see. Raak aan die slaap met die klank van die branders wat breek.

Neptune's Cove se terugvoer

Hi Nico,
I am so happy you enjoyed your stay. It is always a bonus when guests love our piece of heaven.
Kind regards,
Louise

Neptune's Cove
Ferdi H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdi H

Dis lekker by die see, maar ekstra lekker by Neptune's Cove.

Baie ruim, uitstekende gasvryheid en om die kroon te span, daaglikse skoonmaakdiens.

Neptune's Cove se terugvoer

Dear Ferdinand,

Thank you, we are so happy you enjoyed your stay with us. It was a pleasure to host you and we hope all goes well for the future.

Good health and hope to see you again.

Best regards,
Louise

Neptune's Cove
Sakkie E - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie E

Teen die see, tree van die strand af.

Vriendelike en gasvrye ontvangs. Geriewe en diens uitstekend. Enige besoeker sal ver moet gaan soek vir sulke kwaliteit verblyf!

Neptune's Cove se terugvoer

Hello Sakkie,
So happy you enjoyed your stay at Neptunes Cove. We are always pleased when our guests enjoy their stay. It was great to meet you and your family.
Regards,
Louise.

Neptune's Cove
Sharon J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon J

Dit was regtig baie mooi en netjies.

Die verwelkoming was baie vriendelik en die 1 slaapkamer was baie groter as verwag. Alles was baie netjies en skoon.

Neptune's Cove se terugvoer

Thank you for staying at Neptunes Cove. We are always pleased to hear that you enjoyed your stay.
We are very proud of our 2 new units.
Best regards,
Louise

Neptune's Cove
Philip C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip C

It was awesome, actually an understatement of note! It was even better than that! Words fail to describe the holiday we had.

Neptune's Cove is a fantastic place, on the beach, great views, you live the ocean! The host Louise is fantastic! Great value for money, well looked after, clean and very very safe. I would not even look at any other places anywhere for any future holiday. Our week there was to short but pure heaven. Great value for money as well and the roads all the way there perfect. We loved every second there.

Jeanine K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine K

Amazing, kind, friendly paradise.

We had a fantastic Easter holiday at Neptune’s Cove, the owners (Louise and Corne) are very accommodating, friendly and made us feel right at home. I would definitely recommend this accommodation, our only regret is they are fully booked for December.

Neptune's Cove se terugvoer

Hello Jeanine,
It was a pleasure having you. It is always a bonus when our guests really enjoy the beauty and peace.
We hope the little boys are settled back at school.
Best regards,
Louise.

Neptune's Cove
Pierre J - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J

Nader aan die see kan jy nie - goeie waarde vir geld.

Pragtige plekkie. Vriendelike en hulpvaardige eienaars. Weg van die rumoer. Saamhorigheid van dorpenaars is merkwaardig. Sal weer hier kom vakansie hou.

Neptune's Cove se terugvoer

Thank you for choosing to stay at Neptunes Cove. Sorry, you did not have the best weather but that is out of our control.
So happy you enjoy your stay, and we will look forward to seeing you again.
Regards,
Louise.

Neptune's Cove
Toni B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Toni B

Options given do not allow opportunity to explain how wonderful our stay was.

When I considered the price for the period of our stay, I was expecting a type of backpacker-pad. What a pleasant surprise. I cannot fault anything: the setting, the price, the friendliness and efficiency of the hosts, the cleanliness and reliability of the daily service; nothing. Given the chance, I will definitely go again, eventhough not one of us fishes! What a gem: a true find.

Neptune's Cove se terugvoer

Hello Alida,

Thank you for choosing Neptunes Cove. We are so pleased you enjoyed your stay. Yes, we do live in a very special part of South Africa. Very Blessed!!

Regards,
Louise.

Neptune's Cove
Hein B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hein B

Baie baie lekker plek om te oornag.

Baie lekker plekkie naby die see. Die diens is fantasties en die akkommodasie is van baie goeie gehalte.

Neptune's Cove se terugvoer

Hello Hein,
So happy you enjoyed your stay. It was a pleasure having you and your partner as guests.
Keep well and we hope to see you again.
Regards,
Louise.

Neptune's Cove
James D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
James D

'n Uitstekende ligging en gerieflike groot woon-eenheid.

Ons is vriendelik deur Louise ontvang en het 'n groot en gerieflike grondvlak woon-eenheid gehad. Die badkamer is klein maar funksioneel. Al wat dalk kort is 'n stoof met 'n oond, maar met 'n warmplaat en mikrogolfoond was dit nie 'n probleem nie. Die ligging is uitstekend - 'n mooi see-uitsig en net 'n paar trappe dan is jy op die strand.

Anneline S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anneline S

Aangenaam.

Pragtige ligging. Eienares baie vriendelik en hulpvaardig. Net 2 dingetjies: slaapbank slaap ongemaklik en het nogal die gebruiklike bietjie koffie, tee, melk ens. gemis.

Lillian J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lillian J

Good value for money - basic but clean and comfortable.

We found the owners exceptionally friendly and helpful, very willing to be accommodating. We were made to feel part of the family, so much so that when we were leaving, before first light, Louise got up and came out to say goodbye! The buildings were very neat and well maintained. Our unit was beach facing, the beach being about 30 meters away. There seems to be very little crime in the area, as the property is not fenced or locked, but at no time did we feel unsafe. Secure parking was available round the back. We will definitely be back!

Neptune's Cove se terugvoer

Hello Anneline,
I am so happy you enjoyed your stay. I always feel a holiday costs money and it is important to enjpoy it.
We to hope to see you again.
Best regards,
Louise.

Neptune's Cove
Dalene D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene D

'n Stukkie paradys.

Louise en Corne, baie dankie vir jul vriendelike ontvangs. Julle is voorwaar bevoorreg om hierdie stukkie paradys elke dag te aanskou en ervaar. Nader aan die see kan 'n mens nie bly nie. Ons het heerlik gerus. Sien julle weer.

Neptune's Cove se terugvoer

Hello Dalene,
It was a pleasure to share our beautiful view with people who really appreciate it. Hope all was well on the farm when you got back.
Nice meeting you, (Excuse the English)
Best regards,
Louise.

Neptune's Cove
Elna G - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elna G

Baie lekker.

Ons het lekker gebly en die see is sommer net hier by jou voete.

Neptune's Cove se terugvoer

Hello Elna,
It was a pleasure to host you. We are happy that you enjoyed your stay.
Best regards,
Louise.

Neptune's Cove
Annelize K - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelize K

Baie lekker gebly. Dis lekker om elke oggend wakker te word met die geruis van die see in jou ore!

Louise was baie vriendelik en behulpsaam!

Neptune's Cove se terugvoer

Good day Annelize,

It was a pleasure hosting you, we are happy when our guests are happy.

Regards,
Louise

Neptune's Cove
Alinda L - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alinda L

Het ons vakansie baie geniet.

Het die verblyf geniet.

Neptune's Cove se terugvoer

Hello Alinda,
I am so happy you enjoyed your stay and sharing our piece of paradise.
Hope the rest of your trip went well. Hope you got to see the tennis finals!
Best Regards,
Louise.

Neptune's Cove
Philip B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Philip B

Heerlike nuwe ervaring!

Pragtige uitsig! Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Décor en meubels outyds en onsmaaklik.

Neptune's Cove se terugvoer

Hello Elmien,
Yes, you had to put up with make shift chairs, as we were reupholstering our furniture.
My apologies.
Regards,
Louise

Neptune's Cove
Elvira V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elvira V

'n Stil dorpie om weg te kom van die stad se lawaai en gejaag.

Netjiese woonstel met asemrowende see-uitsig. Die eienaars was vriendelik en het ons dadelik tuis laat voel.

Neptune's Cove se terugvoer

Hello Elvira,
I am pleased you enjoyed your stay in our beautiful serene area.
We enjoyed hosting you.
Best regards,
Louise.

Neptune's Cove
Kobie P - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie P

Beautiful location.

Very nice location. Unit is spacious clean and well equipped. Nothing fancy but great.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige ligging.

Uitstekende ligging. Die eenheid is ruim, skoon en goed toegerus. Nie weelderig nie, maar lieflik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Neptune's Cove se terugvoer

Hello Kobie,
So pleased you enjoyed your stay. Sorry we were not here to meet you.
My son said you were happy with your stay.
Thank you for choosing Neptunes Cove.
Regards,
Louise.

Neptune's Cove
Lisa V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa V

Baie oulik, niks "fancy" nie.

Dit was heel oulik, niks "fancy" nie. Die kombuis was ongelukkig toe en maak slegs oor "in season" oop (skole vakansies/Des. ens.).

Neptune's Cove se terugvoer

Good day Ilsa,

We enjoyed chatting to you, hope you enjoyed the Transkei.

Best regards,
Louise

Neptune's Cove
Thys E - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Thys E

Verblyf eie aan die area.

Hierdie opset is verteenwoordigend van die soort verblyf langs hierdie kuslyn. Sal ideale verblyf wees vir 'n gesin wat naby die see wil wees. Verblyf is oud en nie baie goed onderhou nie, maar was skoon en redelik goed toegerus.

Neptune's Cove se terugvoer

Hello Thys,
I am sorry you did not point out to me what you did not enjoy your stay, as it is a great help if people do so.
Unfortunately, living 30 metres away from the sea, it is very difficult to keep windows clean and to control rust.
I apologise and would rather have people complain to me directly.
Thanking you,
Louise.

Neptune's Cove
Vanaf
Vanaf R930
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R930
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Neptunes-rylaan 14, Kei Mouth, Wildekus, 5260, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2rVEZ3srIn3WiOV1Nd3gRbYKUP6MPV1Xf3mqFYp0NWJnWVP4I0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 14 Neptunes Drive Kei Mouth 5260 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.683619485814 28.3814068434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang