Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Neptune's Cove

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Adele S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ontspannend, rustig, vriendelik. Was heerlik. Pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Neptune's Cove
Goeie more, Adele. Bly om te sien julle het veilig by die huis aangekom. Dankie vir die resensie, waardeer opreg. Was 'n absolute plesier om julle hier te hê en ons hoop om julle in die nabye toekoms weer te sien. Vriendelike groete Andrea, Louise, Corné en Thomas

Dave W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Onvergeetlik. Baie lekker gebly, rustig met oortreffende gasvryheid en behulpsaamheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Neptune's Cove
Goeie middag Dave, dankie vir die resensie, ons waardeer dit opreg. Dankie aan julle wat absolute superster gaste was, die plek het leeg gevoel toe julle ry. Ons hoop om julle binnekort weer te sien. Pas julleself op asb. en bly warm. Vriendelike groete Neptunes Cove

Jacolien V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Awesome. Very friendly hosts, we had a very lovely time, will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Neptune's Cove
More Jacolien, dankie vir jou resensie. Dankie dat julle fantastiese gaste was, dit was 'n absolute plesier om julle hier te hê en sien ons baie daarna uit om julle weer te sien in die nabye toekoms. Vriendelike groete, Neptunes Cove.

Gretha L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Heerlik rustig. Baie lekker. Ek sou net vooraf wou geweet het dat die restaurant toe sal wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Neptune's Cove
More Gretha, dankie vir die uitstekende resensie. Ons is jammer oor die restaurant, maar daar is darem heelwat plekkies om ons wat uitstekende etes het. Ons restaurant is net oop gedurende Desember en as dit uitverhuur word vir funksies. Hoop om julle binnekort weer hier by ons te hê. Vriendelike groete

Bernard T
1 nag Saam met vriende
4.6
Jan 2024

Overnight on a long journey. The staff couldn't have been more helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Louise
Neptune's Cove
Morning Bernard. Thank you for the amazing review. It was an absolute pleasure hosting you. Hope to see you again in the near future.

Glodean A
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Excellent experience. It was very welcoming, staff are super friendly, the place is clean, everything you need can be found in the cupboards, very safe and in a perfect location. Definitely going back there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Louise
Neptune's Cove
Morning Glodean, thank you for the wonderful review. It was an absolute pleasure hosting you and your family. We hope to see you again in the near future. Kind regards

Zandra H
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Pragtige uitsig! Letterlik op die strand. Ons het lekker gebly. Ons het 'n onderste verdiepingseenheid gehad. Mens hoor ongelukkig elke tree wat die mense bo jou loop. Maar ons het nogtans dit geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Louise
Neptune's Cove
More Zandra, dankie vir die resensie, ons waardeer dit opreg. Was lekker om julle hier te hê, al was dit net vir een aand. Hoop om julle weer in die nabye toekoms te sien. Vriendelike groete

Marlize V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Pragtige uitsig oor die see! Wondelike eienaars en die vriendelikste hond Thomas. Ons het absoluut verskriklik lekker hier gebly! Dit was ongelukkig net vir 1 nag, maar as ons kon, sou ons sommer vir weke lank hier wou bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Neptune's Cove
More Marlize, baie dankie vir die resensie. Dit was fantasties om jou en jou familie te ontmoet. Julle is besonders. Hoop om julle weer in die nabye toekoms te sien. Vriendelike groete Louise, Corné en Thomas

Lindy-ann B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

All we needed and more. Great place. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Neptune's Cove
Hi Andre Thank you for the review. It was lovely having you stay with us. Regards Mandy

Karen V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Wonderlike vakansie (soos altyd by hulle)! Heel beste plek om te bly in Keimond. Mandy (en Thomas) is al soos familie. Veilig vir kinders want jy kan sommer op jou balkon sit en kyk waar hulle op die strand speel. Die feit dat hulle diere vriendelik is, maak dit 'n groot bonus! Sukkel net bietjie met wi-fi wat nie opvang nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Neptune's Cove
Hi Karen Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit opreg. Sien julle oor 'n paar dae. Groete Mandy

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R930
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R930
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Neptunes-rylaan 14, Kei Mouth, Wildekus, 5260, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2rVEZ3srIn3WiOV1Nd3gRbYKUP6MPV1Xf3mqFYp0NWJnWVP4I0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 14 Neptunes Drive Kei Mouth 5260 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.683619485814 28.3814068434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang