Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Neptune's Terrace 12

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg 14, Neptune's Terrace 12, Wavecrest, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 850 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Neptune's Terrace 12 is 'n ruim selfsorgwoonstel vir 6 gaste wat 100 m vanaf Wavecrest se hoofstrand in Jeffreysbaai af is.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea en die badkamer het 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye om die etenstafel geniet en verder in die sitarea voor die TV met sekere DStv-kanale ontspan.

Die leefarea lei na 'n balkon en daar is veilige onderdakparkeerplek.

Gaste kan by die strand branderplankry, swem, snorkel, visvang, walviskyk en sandplankry. Neptune's Terrace 12 is net 1 km vanaf verskeie winkels, restaurante en kafees en ander aktiwiteite sluit gholf, perdry, bergfietsry, vierwielmotorfietsry en in die Kabeljous Natuurreservaat stap.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Annalien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Da Gama-weg 14, Neptune's Terrace 12, Wavecrest, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg 14, Neptune's Terrace 12, Wavecrest, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40d40c9db2c5bff4c156882bd2d67604fe5d6084bfe2b6858a7693843479616522190855da060206ee3e7face20bc046fd71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 14 Da Gama Road Neptune's Terrace 12 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.054241529456 24.922330499318

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang