Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Neptune's Terrace 12

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg 14, Neptune's Terrace 12, Wavecrest, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 850 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Neptune's Terrace 12 is 100 m vanaf die hoofstrand in Wavecrest, Jeffreysbaai, geleë en is 'n ruim selfsorgwoonstel vir 6 mense.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer is ingerig met 'n stapelbed. 'n Dubbelslaapbank is in die sitkamer beskikbaar en die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die etenstafel geniet word, en gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n TV met sekere DStv-kanale het.

Die leefarea maak oop op 'n balkon, en veilige, onderdakparkeerplek word voorsien.

Gaste kan die strand besoek om te branderplankry, swem, snorkel, visvang, walviskyk en sandplankry. Neptune's Terrace 12 is binne 1 km se ry vanaf verskeie winkels, restaurante en kafees geleë, en die area bied gholfspeel, perdry, berg- en vierwielmotorfietsry, en stap in die Kabeljous-natuurreservaat.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Annalien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Da Gama-weg 14, Neptune's Terrace 12, Wavecrest, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg 14, Neptune's Terrace 12, Wavecrest, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40d40c9db2c5bff4c156882bd2d67604fe5d6084bfe2b6858a7693843479616522190855da060206ee3e7face20bc046fd71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 14 Da Gama Road Neptune's Terrace 12 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.054241529456 24.922330499318

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang