Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Neptunes Terrace 44

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Christiaan B
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Skoon, netjies en baie gerieflik! Al verskeie kere hier gebly en elke keer is net so lekker soos die vorige keer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helga
Neptunes Terrace 44
Goeiemôre Christiaan, Jul is so welkom! Ons is baie bly as jul lekker bly Groete Andre en Helga

Inge D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Ons het baie lekker gebly, sal weer daar bly. Ons het net een aand daar gebly, maar alles was skoon en netjies, en dit was bekostigbaar. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leclue M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

The perfect getaway. I highly recommend Neptunes Terrace 44, very secure complex, central, walking distance from beach and all fun activities. Clean, beautiful 3 bedrooms and wonderful hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmerentia W
1 nag Gesin met tieners
4.4
Sep 2023

Was baie aangenaam. Lekker plek naby see en eetpekke. Ideaal vir families. Veilige parkering. Sal definitely weer terug gaan na Neptunes Terrace 44.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bietsie B
Lang verblyf
4.4
Jan 2023

Lekker vakansie gehou en sentraal geleë. Woonstel-eenheid is op derde verdieping met mooi uitsig en streng sekuriteit. Eenheid is sentraal geleë, so amper alles is loopafstand tot die hoofstrand en vermaak. Daar was wel net 1 stel sleutels wat dinge vir 'n groep van 6 moeilik gemaak het. Eenheid se kamers en pakplek is bietjie klein en daar was slegs 1 waaier in die eenheid. Daar was nie voldoende skoonmaak-toerusting nie. Ons moes toerusting gaan koop het. Eenheid was ook nie skoon nie, kokkerotte was 'n groot probleem en ons moes beddegoed was, want dit was vuil. Verder was dit 'n aangename plek om te bly. Genoeg bakamers en sitplek met volle DStv-pakket.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrilien R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Des 2023

Die woonstel is sentraal gelee. Ons kan strand toe stap en die kinders kon stap. Heerlik gebly. Sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Heinrich K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Lekker verblyf. Goeie, ruim en netjiese verblyf met baie goeie sekuriteit. Naby aan die see en ander geriewe. Sal weer gebruik en sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Fantasties. Pragtige plek en lekker naby see geleë. Ons het lekker gebly. So baie dankies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Accommodation was tidy and clean. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2022

Dit was baie lekker. Jeffreysbaai is nice plek. Lekker plekke om te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Helga Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 100

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg 14, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPZOJmpucWpbNU7d0FUmeLDD3YB43UWxkloeANrG2pMQao3HXgE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 14 Da Gama Road Jeffrey's Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0543378 24.9223505

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang