Nerf-af Cottage and Rooms
Beskrywing
Die luukse Queen's en-suite kamer is 'n privaat kamer in die hoofhuis en ideaal gemeubileer vir 'n romantiese wegbreek. Die kamer het 'n buite-ingang, met 'n stoepie, 'n koningingrootte-bed met katoen-perkallinne en 'n moderne oopplan-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n yskassie en 'n mikrogolf in die kamer. Ander geriewe sluit 'n koffiestasie met filterkoffie, tee- en koffiemaakgeriewe en tuisgebakte beskuit in. Die kamer bied toegang tot 'n privaat stoep met stoepmeubels en daar is 'n uitsig oor die parkie, tuin en op die berge. Gaste in die kamer het nie toegang tot braaigeriewe nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat al die kamers skoongemaak en ontsmet word voordat gaste inklok en dat handontsmettingsmiddel beskikbaar is.
Geen sosiale samekomste, geraas en harde musiek word na 22:00 toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie luukse kamer is in die hoofhuis. Die kamer het 'n privaat ingang, 'n koninggrootte-bed met katoen-perkallinne en 'n moderne oopplan-badkamer met 'n stort. Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook gemaklike stoele en 'n TV met die volledige DStv-kanale. Die suite bied toegang tot 'n privaat stoep met buitemeubels en daar is 'n uitsig oor die parkie, tuin en op die berge. Gaste in die King's Room het nie toegang tot braaigeriewe nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat al die kamers skoongemaak en ontsmet word voordat gaste inklok en dat handontsmettingsmiddel beskikbaar is.
Geen sosiale samekomste, geraas en harde musiek word na 22:00 toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie huis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 volwassenes. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Die sitarea het 'n enkelbed en 'n enkelslaapbank wat geskik is vir 'n kind. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n gasstoof, mikrogolf, oond en 'n yskas. 'n Skottelgoedwasser is beskikbaar vir groter gesinne. Die leefarea het 'n kaggel, 'n eetarea en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank. Daar is 'n TV met DStv en WiFi is beskikbaar. Die area bied toegang tot 'n stoep met 'n braai. Daar is 'n openbare parkie vir kinders langs die huis wat maklik van die perseel af bereik kan word. Gaste het ook toegang tot onderdakbraaigeriewe. Daar is herlaaibare ligte en die WiFi het ononderbroke kragtoevoer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat al die kamers skoongemaak en ontsmet word voordat gaste inklok en dat handontsmettingsmiddel beskikbaar is.
Geen sosiale samekomste, geraas en harde musiek word na 22:00 toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bosplasie-singel 14, Onrusrivier, 7201, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang