Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nerina Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerina-singel 50, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Nerina Place is 'n selfsorgvakansiekothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Vishoek geleë is. Dit kan 'n goeie opsie wees vir toeriste wat die suidelike voorstede van die Moederstad wil verken.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Albei slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed. 'n Bad is beskikbaar in die eerste badkamer, terwyl die tweede badkamer met 'n stort toegerus is. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Vir diegene wat werk wil doen, is 'n lessenaar en gratis WiFi beskikbaar. Daar is ook sonkrag sodat gaste nie deur kragonderbrekings verontrief word nie.

Buite het gaste toegang tot 'n privaat braai-area. Gaste kry parkeerplek op straat. Die ligging van hierdie eiendom is naby die strand, restaurante, Clovelly Gholfbaan, Silvermine Natuurreservaat en verskeie bergstaptogte.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 2 resensies vir Nerina Place
Netheid
4.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Maarten Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Nerina-singel 50, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nerina Place het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerina-singel 50, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d5101e1a7cdf0ada40048d404975d33910e0beef4ffa6d7ea7e28435d379c42e4e9875aff8ae889d8b681ead18142e9f64c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 50 Nerina Crescent Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1289682 18.4283233

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang