Nerina Self-catering
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Jacques Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Kitty M - Aug 2024
Algehele gradering
Onverbeterlike verblyf in 'n uitstekende gastehuis.
Andelina M - Jan 2024
Algehele gradering
Amazingly relaxing.
Nerina Self-catering se terugvoer
Goeie dag Andelina en familie
Baie dankie dat julle Nerina Self Catering gekies het vir julle akkommodasie in Caledon.
Dit was 'n plesier om julle te kon akkommodeer. Julle het die eenheid skoon en netjies agter gelaat.
Kommunikasie was goed voor en gedurende julle verblyf.
Hoop ons kan julle weer in die toekoms akkommodeer.
Groete
Amelia
Marli G - Feb 2023
Algehele gradering
Verblyf vir 'n troue.
Eurisha S - Jun 2024
Algehele gradering
Okay
Phumla B - Des 2023
Algehele gradering
Otherwise it's very beautiful and nice. Everything is close by, like shops, spa, etc.
Claireese E - Mei 2023
Algehele gradering
It was ok.
Bea L - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker!
Jacobus V - Feb 2020
Algehele gradering
Netjies, veilige parkering en vriendelike gasvrou.
Nerina Self-catering se terugvoer
Goeie dag Jorika,
Baie dankie dat u Nerina Self Catering gekies het vir jul akkommodasie
Hoop ons sien jul weer in die toekoms
Mooi dag
Amelia
Wolfram K - Sep 2020
Algehele gradering
Netjies, gerieflik en vriendelik.
Lees meerKate T - Nov 2019
Algehele gradering
Lovely stay, clean and tidy and spacious.
Elaine G - Okt 2019
Algehele gradering
Baie netjiese en skoon verblyf.
Matthew H - Mrt 2019
Algehele gradering
Very friendly, easy going home owner.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie vriendelike en rustige eienaar.
Aanbeveel. Niks luuks nie maar alles word voorsien.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Damaris K - Okt 2018
Algehele gradering
The setting is beautiful and enclosed, close to a small mall.
Elton J - Apr 2018
Algehele gradering
Lovely place, nice view, close to shops and restaurants.
Zahn T - Nov 2018
Algehele gradering
Gemaklike bed en veilig.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nerinastraat 7, Caledon, 7230, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang