Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nerina

Selfsorg

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
3.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Cecilia B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Amazing mother nature experience. Amazing experience! You are literally in the comfort of your home smack down in the bush with animals on your doorstep walking past you in the garden or streets. Friendly community, peaceful and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans L
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jan 2022

Die ketel en gasstoofplaat het nie gewerk nie, verder was dit aangenaam. Die natuur en diere is besonders.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Maritza D
Kort verblyf Gesin met tieners
2.6
Aug 2021

Was lekker by Leeupoort maar nie die verblyf nie. Die plek was nie mooi skoongemaak nie. Die stoof het uit gas gehardloop. Breekgoed was vuil in die kaste en bo-op die kaste gesit.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Paul
Nerina
More Maritza, Ek merk dat volgens jou resensie die stoof ook uit gas gehardloop het. As jy my laat weet het kon ek onmiddelik aandag daaraan gegee het. Die breekgoed probleem het ek met die eienaar en dienste opgeneem. Groete, Paul.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 26

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R516, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24e9dda1e1ee6a2dcbdded646f95d8c032dda0171fed76ed7269ea8a0879bf8a2854905f395876d54194f107d37b343ffebc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6) 3 5 1 4 Off the R516 Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.926725019951 27.636138350787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang