Nes
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Louis Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Beverley J - Jun 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Philmarie D - Mei 2023
Algehele gradering
Perfekte bederfwegbreek.
Lees meerNes se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Philmarie, ons is bly julle het ons plekkie en die naweek geniet.
Willem H - Apr 2023
Algehele gradering
Fantastic experience.
Nes se terugvoer
Thank you Willem, we really appreciate the kind words. Would love to host you again.
Chantre S - Apr 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld, mooi ingerig en Jacuzzi was perfek toe ons arriveer.
Nes se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Chantre, julle is enige tyd weer welkom by Nes.
Wernich O - Feb 2023
Algehele gradering
Baie netjies en lekker akkommodasie.
Nes se terugvoer
Baie dankie Wernich,
Julle was goeie gaste en ons hoop om julle weer te sien as jul akkommodasie in Kaapstad nodig het.
Groete,
Ryno V - Okt 2023
Algehele gradering
Quick get away with my wife to get her up to date with my love for drinking champagne!
Carlo T - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Tyrone D - Jul 2023
Algehele gradering
Relaxing
Isabella C - Mrt 2023
Algehele gradering
Beautiful accommodation, wonderfully located! Our great host, Nes, was available and helpful.
Nes se terugvoer
Isabella and her guests were lovely people to host. We are glad they enjoyed their stay and would love to see them again.
Bibi R - Mrt 2023
Algehele gradering
Nes is modern, keurig toegerus, vars, skoon en baie goed geleë. Kwaliteitlinne.
Nes se terugvoer
Dankie vir die terugvoering Bibi. Daai storm het ons heeltemal omkant gevang vir hierdie tyd van die jaar, ons gaan beslis die buite kuier area waterdig maak. Ek verstaan die leefarea is bietjie klein vir 6 maar dit is net 'n 2 slaapkamer, heel gemaklik en ruim vir 4 mense maar ons het die opsie daar gesit om 6 mense te akkommodeer op die sleeper couch. Die prys voel ek is ook nie onbillik as mens in ag neem, ons gee 'n lekker bottel wyn, sjokolades, water, koffie, tee, suiker, olie, sout en peper asook baie lekker sjampoo, lyfwas en hande was produkte, skoonmaak middels en die gebruik van die jacuzzi nie. Ek dink ons is ook een van die min gastehuise wat nie 'n "exit cleaning fee" vra nie. Maar ek wil weer se baie dankie vir die resensie, so leer ons en maak ons die foute reg. Vriendelike groete. Louis
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lambert-weg 29, Vredehoek, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang