Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nes

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Nes
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Beverley J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley J

Fantastic.

The Nes is a charming house, which catered to all our needs. The neighbourhood is very quiet, so you'll have to keep too much noise down. The hosts were very friendly and were available if needed. I would surely visit The Nes again if I visit Cape Town.

Philmarie D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philmarie D

Perfekte bederfwegbreek.

Wat 'n heerlike wegbreek vir 4 vriendinne. Veilige area en enige iets en alles is net 'n Uber-rit weg. Die Jaccuzzi was 'n lekker bederf. Perfek vir 2 paartjies of 4 vriende wat nie omgee om 2 koningingootte-beddens te deel nie. Ons is baie dankbaar vir die inverter en oulike blink planne om load shedding so bietjie tee te staan. My voertuig moes op die sypadjie staan, maar die area is so rustig en veilig dat dit my glad nie gepla het nie. Ons beveel graag The Old Biscuit Factory aan vir 'n onvergeetlike ervaring en Eatstanbul Restaurant se kos was onverbeterlik. Baie dankie vir 'n onvergeetlike kuier en bederf.

Nes se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Philmarie, ons is bly julle het ons plekkie en die naweek geniet.

Nes
Willem H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem H

Fantastic experience.

We love Vredehoek due to its quiet neighbourhood and proximity to all the major attractions Cape Town has to offer. Friendly and accommodating host, very comfortable stay, and close to places to eat.

Nes se terugvoer

Thank you Willem, we really appreciate the kind words. Would love to host you again.

Nes
Chantre S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantre S

Waarde vir geld, mooi ingerig en Jacuzzi was perfek toe ons arriveer.

Baie netjies en skoon, sentraal en plekkie is ingerig met als wat jy sal nodig kry.

Nes se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Chantre, julle is enige tyd weer welkom by Nes.

Nes
Wernich O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wernich O

Baie netjies en lekker akkommodasie.

Gebruik gemaak van hierdie akkommodasie gedurende Mining Indaba. Was 'n baie lekker area om te bly bietjie gedruis van die stad.

Nes se terugvoer

Baie dankie Wernich,
Julle was goeie gaste en ons hoop om julle weer te sien as jul akkommodasie in Kaapstad nodig het.
Groete,

Nes
Ryno V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno V

Quick get away with my wife to get her up to date with my love for drinking champagne!

Champagne and a jacuzzi go together like butter and a bran muffin.

Carlo T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo T

Rustig en ontspannend.

Die uitsig is fantasties en mens kry nie eens die gevoel dat jy in die stad is nie. Die Jacuzzi was hemels en Louis was 'n wonderlike gasheer. Sal definitief weer in die toekoms soontoe wil gaan.

Tyrone D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyrone D

Relaxing

Very nice place, with very good communication between agents. Peaceful place not for parties or young groups but for good couples get away.

Isabella C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isabella C

Beautiful accommodation, wonderfully located! Our great host, Nes, was available and helpful.

The place was clean. Beautifully decorated. Comfortable. Private. The treats Nes left were well enjoyed!

Nes se terugvoer

Isabella and her guests were lovely people to host. We are glad they enjoyed their stay and would love to see them again.

Nes
Bibi R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bibi R

Nes is modern, keurig toegerus, vars, skoon en baie goed geleë. Kwaliteitlinne.

Met beurtkrag in gedagte, sou gasplate baie gehelp het. Ek sou dit nie gedurende die reënseisoen aanbeveel nie. Die uitleg is baie interessant, maar die tweede slaapkamer is nie onderdak met die leefarea verbind nie. Dit bring mee dat die akkommodasie aan die duur kant is, as gerief in ag geneem word. Spasiegewys, is die leefarea aan die kleinkant vir ses. Louis en Thys is albei galante gashere.

Nes se terugvoer

Dankie vir die terugvoering Bibi. Daai storm het ons heeltemal omkant gevang vir hierdie tyd van die jaar, ons gaan beslis die buite kuier area waterdig maak. Ek verstaan die leefarea is bietjie klein vir 6 maar dit is net 'n 2 slaapkamer, heel gemaklik en ruim vir 4 mense maar ons het die opsie daar gesit om 6 mense te akkommodeer op die sleeper couch. Die prys voel ek is ook nie onbillik as mens in ag neem, ons gee 'n lekker bottel wyn, sjokolades, water, koffie, tee, suiker, olie, sout en peper asook baie lekker sjampoo, lyfwas en hande was produkte, skoonmaak middels en die gebruik van die jacuzzi nie. Ek dink ons is ook een van die min gastehuise wat nie 'n "exit cleaning fee" vra nie. Maar ek wil weer se baie dankie vir die resensie, so leer ons en maak ons die foute reg. Vriendelike groete. Louis

Nes
Vanaf R3 000
R3 000 R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 000
R3 000 R1 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lambert-weg 29, Vredehoek, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd897a1e808b24de72324b4a79ff031da3dabe6211d78bc842d662fa42ecff51f67ea443abcb37dbd1eff5f5dff66e9a3c26b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 29 Lambert Road Vredehoek 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.938772588471 18.425547312119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang