Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Net Hier

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Joubert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 77 resensies vir Net Hier
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ruby L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruby L

Awesome place.

Wow, wow, an amazing weekend. Clean and very neat; everything is good for the soul. I will definitely recommend this accommodation to my friends and family.

Nicole C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole C

Tranquil spot right on the sea.

Eersterivierstrand is paradise. Nothing quite like it anywhere else in the country. Net Hier is the perfect place to soak up all that Eersterivierstrand has to offer. We will definitely be back.

Lisa L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa L

Sal verseker weer terug gaan, was 'n belewenis.

Ons het dit baie geniet. Jy is reg op die see, die branders sus jou aan die slaap. Maak seker jy koop alles wat jy benodig voor jy gaan. Wat eintlik genoem moes word, is dat daar 'n potjie is vir potjiekos. Dit sou 'n heerlike dis gemaak het. Verseker die moeite werd. As jy kan, pak vir jou 'n waaier in en dalk 'n braaigril. Dit is nodig.

Ria B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria B

Ongelooflik.

Wat 'n voorreg om hierdie ongelooflike spesiale plek met my gesin te deel. Ons sien so baie uit na ons volgende langer kuier.

Berdine S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Berdine S

Unbeatable location and stunning views.

We had a wonderful stay. Everything was clean and neat and very comfortable. The location is unbeatable and the scenery stunning!

André N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
André N

Heerlik!

Baie lekker gebly, dankie!

Craig M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig M

Fantastic location.

Stunning location. Clean accommodation. Super accommodating host.

Anita J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita J

Heavenly weekend away.

Lovely location. Stunning views. Comfortable accommodation. Gracious host.

Tao W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tao W

Beautiful view.

Net Hier is located in a beautiful area with a lovely view of the ocean. It needs some maintenance but I would recommend it as there are not many places left like it along the coast.

Andre V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Heerlik!

Dit is 'n lieflike, silwerskoon plek en die eienaars het baie moeite met die plek gedoen. Dit is selfs mooier en groter as op die fotos. Ons sal vir seker weer gaan. Die buitestoep is ook 'n heerlike plek om te kuier. Baie dankie, ons het dit baie geniet.

Adele S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele S

Net Hier sien my beslis weer.

Ongelooflike ligging vir 'n ontspanne vakansie. Kan nie wag om weer te gaan nie.

Jared M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jared M

Beste plek by die water!

Sal enige tyd weer gaan. Gaan net as die weer lekker is.

Minke F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minke F

Te kort!

Met aankoms, was ons verras om te sien daar is nou 'n onderdakstoep aangebou met 'n braai - was heerlik om daar te sit en die buitelug te geniet toe die misreën uitsak. Definitief 'n fantastiese toevoeging tot die akkommodasie.

Sophia S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia S

Ontspannend.

Heerlik gebly by Net Hier. Lekker ligging en fantasties ingerig. Soos altyd was die weer ook fantasties. Puik vir enige gesin met kinders wat maklike toegang tot die strand soek. Foto's is ook ware weerspieëling van binnekant.

Malinda D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda D

Asemrowend beeldskone vredevolle vakansie.

Een fantasiese wegbreek met die skoonste pragtige oseaan, see klots teen die rotse Net Hier voor die huis.

Bernhard N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernhard N

Branderwiegeliedjie.

Op die rotse, op die branders. Heerlik salig, gaan beslis terug.

Veronique G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronique G

Definitief die moeite werd!

Mooiste see-uitsig ooit! Alles wat jy benodig en nog meer is beskikbaar in die woonstel. Netflix en WiFi was beslis die hoogtepunt van die naweek. Het net nie geweet dat dit 'n 3-verdieping-woonstel is en dat jy in die onderste gedeelte gaan wees nie. Het e-pos 1 dag voor die tyd met al die informasie vanaf die eienaar gekry. Ek voel dit moet so op webtuiste wees dat jy net die onderste gedeelte gaan hê, want die foto (van die huis) is misleidend en laat dit lyk jy het die hele huis. Maar Net Hier sal ons beslis weer sien.

Erika M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika M

Ongelooflike ligging en pragtige uitsig.

Die woonstel is baie netjies en alles wat 'n mens mag nodig kry, is beskikbaar. Maklike toegang tot die strand en al wat mens hoor is hoe die branders teen die rotse breek. Sal beslis weer wil kom.

Solé D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Solé D

'n Stukkie hemel op aarde.

Wonderlike plek met 'n pragtige uitsig. Alles was perfek. Baie dankie!

Louilla H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louilla H

Wonderlike wegbreek. Hemel op aarde.

Eersterivier is 'n stukkie paradys wat weggesteek is vir die wêreld. Net Hier is wonderlik geleë vir klein kinders met 'n lekker stukkie gras voor. Enigste negatief is dat mens nie jou voertuig kan nader trek om mens se bagasie af te laai nie, bult wat mens moet op en af stap omdat dit die onderste verdieping van die gebou is. Behalwe vir dit sal ek vir seker Net Hier aanbeveel.

Shiraaz H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shiraaz H

Amazing.

We had an amazing stay.

Jeanette V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette V

Ons het verskriklik lekker gekuier. 10/10 vir julle oulike verblyf en gasvryheid.

Ons het 'n baie lieflike tyd daar gehad. Huis was skoon en netjies toe ons daar aankom. Die opsigter was baie vriendelik en ten alle tye beskikbaar sou ons sy hulp nodig hê. Ons sal beslis binnekort weer daar wil inboek.

Glenda P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Glenda P

Rustige wegbreek van 'n gejaagde lewe.

Jy kan nie 'n prys plaas op so 'n uitsig nie. Dit was regtig net wat ons nodig gehad het. Die pragtige skoon strand en see-uitsig was kos vir die siel.

Abigayle H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abigayle H

Beautiful and scenic.

The accommodation is lovely and has all the needed luxuries of basic modern life. The bathrooms are well situated with extractor fans in the building. The kitchen was well equipped and we'll built, will be using some of these designs in my own living space. The twin beds were children's beds and were not suitable for adults to sleep comfortably on. The other two rooms beds were comfortable. Location to the beach was great. Still trying to figure out where snorkeling can be done as the currents were not safe. A warning about the access to the accommodation main door would be great for those with mobility issues. I appreciated the warning about the dirt road and to bring food with us. They also had some basic entertainment in the accommodation.

Laura B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura B

Word hoogs aanbeveel vir 'n rustige wegbreek.

Pragtige uitsig reg op die see, stil en rustig in die natuur. Eenheid is goed toegerus en baie skoon en netjies. Heerlik gekuier!

Lizel R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel R

Stunning.

Absolutely worth every cent. Beautiful scenery and lovely accommodation.

Jakobus D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakobus D

Dit was goed vir die siel.

Ons het die uitsig van die see in die oggend as jy opstaan baie geniet en die naweek oor die algemeen was baie, baie lekker gewees.

Mynhardt B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mynhardt B

Onbeskryflik mooi!

Mooiste uitsig! En die klank van die see. Oorverdowend. Pragtige plek, baie goed ingerig.

Phillip G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip G

Baie lekker!

Fantastiese huis op die see met van alles en nog wat! Sal graag weer daar wil gaan uitspan.

Andre B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Wonderlike verblyf met die beste see-uitsig.

Ons is 'n gesin van vyf met drie klein kinders. Die eenheid is ideaal binne loopafstand van die strand geleë. Ek het deurgangs goeie kommunikasie van die eienaar ontvang. Alhoewel die 10 km grondpad na Eersterivier 'n bietjie rof is, maak die verblyf dit die moeite werd.

Fazlin S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fazlin S

Perfect location for beach and wave lovers.

The place was easy to find and very clean with all you need, kitchen well equipped. The place is much smaller than the pictures shows, may the square meters should be displayed to give a clearer indication. We have no complaints besides the beds definitely need to be upgraded, they are not comfortable at all. A queen bed in the main room will make a huge difference for the bigger guest. Beach views from the apartment are great. Overall a fantastic stay and place. We made beautiful memories as a family.

Alicia T - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia T

Goed vir die siel.

Nader aan die see kry jy nie. Die uitsig vanaf die sitkamer en hoofslaapkamer is wonderlik. Die strand se rotsformasies en versteekte juwele is 'n moet om te sien.

Ben C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ben C

Oor die algemeen het ons lekker gebly.

Ek voel net dat ten spyte daarvan dat daar slaapplek is vir 6 mense, is die leefarea te klein vir 6 mense.

Sameerah S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sameerah S

Was amazing.

We had a wonderful time. Quiet environment with a very relaxing vibe. Sea view is amazing.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Was amazing.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Stil omgewing met 'n lekker ontspannende vibe. See-uitsig is amazing.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Natasha V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V

Soos altyd uitstekend!! lekker gerus!!! en elke sent werd!!!

Hierdie is 'n huise wat: netjies,gemaklik,cozy,goed toegerus is en elke sent werd is!!! Ek probeer gereeld te gaan maar dis nie altyd moontlik nie,baie baie dankie dat jou prys nie belaglik is nie, en dat ons gewone ouens dit kan geniet!! Eersterivier is self baie netjies en almal daar is vriendelik en respekteer die natuur!! 10/10 vir die pragtige oulike plekke!!!

Lucia S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia S

Uitsonderlik kunstige en kreatiewe huisie.

Aandag aan fyn detail gegee. Beslis n ‘wow’-ervaring vir ons gewees. Baie dankie.

Bennie C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie C

Regtig 'n stukkie paradys met die see sommer so op jou voorstoep!

Die mooiste plek met die pragtigste uitsig ... baie skoon, netjies en gerieflik! Dankie dat ons so lekker kon rus in hierdie pragtige plek!

Suyen V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suyen V

Hoogs aanbeveelbare verblyf in die asemrowende gebied.

Baie netjiese verblyf! In die mooiste Eersterivier!

Elsabe L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elsabe L

Mooi skoon strand en strandhuis reg op die see. Ons het dit baie geniet en wil weer terug gaan.

Baie gerieflik. Mooi binnenshuise versiering. Wonderlike atmosfeer so op die water. Ons sal beslis weer kom.

Malinda D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda D

Asemrowend, rustig, skoon lug, wye oseaan.

Hierdie plek is net die beste om te ontspan, te rus, oseaan, witsand en natuur te geniet. Skoonste strand in SA.

Net Hier se terugvoer

Beste Malinda
Dankie vir jou terugvoer. Ons sal graag wil verbeter op jou verwagtinge. Kan jy net laat weet wat het gepla met die skoonheid en klientediens dat ons daarop kan verbeter.
Ek verneem graag.
Vriendelike groete
Joubert

Net Hier
Dalena V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalena V

Die see op jou voorstoep!

Net hier is die mooiste 3-slaapkamerhuisie weggesteek in die Eersterivier-area. Die golwe breek letterlik hier voor jou voete waar jy staan en braai. Saans sus die branders wat breek jou aan die slaap. Om eerlik te wees een van die bestes ooit. Kan nie wag om weer eendag by Net Hier te bespreek nie. Dit was die ongelooflikste ervaring, een met die natuur. Ten volle toegerus met alles en nog meer. Vriendelike diens, netjies en salig.

Linda V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Heerlik, gerieflik, asemrowende uitsig, strand en natuurskoon.

Ons het baie lekker gebly die woonstel. Dis gerieflik skoon en die uitsig fantasties, net jammer ons kon nie langer bly. Die oord self is netjies en veilig. Sal graag weer daar wil bly siende dat my seun in Port Elizabeth woon is dit gerieflik naby.

Dalien L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalien L

Heerlik.

Ons het vreeslik lekker by Net Hier gebly. Die uitsig is atmosfeer was asemrowend. Die huisie het alles in om jou verblyf gemaklik te maak. En Joubert was 'n baie goeie gasheer en het ons vinnig uitgehelp met enige probleme wat ons gehad het.

Hester M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester M

Baie lekker en mooi geleë.

Pragtige omgewing. Vriendelike mense.

Johryn M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johryn M

Lieflike naweek.

Hierdie naweekwegbreek as gesin het gevoel soos 'n week se vakansie. Alles was van die beste. Puik om sulke geriewe te kan hê, baie dankie. Ons sien uit na die volgende wegbreek naweek!

Shirley D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley D

Asemrowend.

Hierdie naweekwegbreek met die kleinkinders het gevoel soos 'n week se vakansie. Alles was van die beste. Puik om sulke geriewe te kan hê, baie dankie.

Annelindie P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelindie P

Ongelooflik.

Wil eintlik nie vir almal sê watter lekker plekkie dié is nie. Wonderlike ervaring. Huisie is so goed ingerig. Heerlik.

Tracy J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy J

Fantastiese verblyf.

Ons het heerlik gebly. Net Hier is pragtig - baie netjies en goed ingerig. Die see-uitsig is iets om self te aanskou. 10 uit 10 vir hierdie verblyf.

Andries M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries M

Puik!

Puik! Ligging is uit die boonste rakke - skoon, veilig, gesellig, vriendelike huisbewoners. Gaan veis eker weer daar kuier! Word definitief aanbeveel!

Conrad C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad C

Ongelooflike twee dae gehad.

Het ins tyd by Net Hier baie geniet. Baie goeie ligging skoon en netjies. Daar is net nie 'n Jacuzzi soos adverteer word nie, maar dit het ons nie gepla nie. Dit is ook in Eersterivierstrand en nie Stormsrivier nie.

Malinda D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda D

Asemrowend mooi teenaan die bloue oseaan.

Die beste verblyf, veilig, net see en see. Hier is dit net rus, ontspan en so veilig.

Mariana V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana V

Baie gerieflike verblyf met 'n onverbeterlike uitsig.

Hierdie vakansieverblyf is gerieflik geleë, en die omgewing is toegespits op die veiligheid van "ons kinders en voetgangers" soos wat die kennisgewings langs die paaie lees. Orals baljaar kinders tussen die huise en maak nuwe maats, speel op die strande en geniet die wonderskone natuur. Ons het 'n see-otter deur ons kamervenster gesien swem tussen die rotse. Alhoewel die grondpad na Eersterivier bietjie sinkplaat was, het die pragtige landskap waardeur mens ry dit gou laat omgaan. Puik plek en sal definitief weer gaan kuier!

Willem L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem L

'n Fantastiese plek.

Dit was baie goed hier. Die pad soontoe is sorgelik. Ons was daar 2 dae en het genoeg voorrade gehad, dit kan seker by reën probleme gee. Die plek self is paradyslik.

Bets V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bets V

Ongelooflike ligging.

Net Hier is voorwaar 'n tonikum vir 'n mens se siel. Ons kon nie moeg word om ure na die skouspel van branders teen die rotse te kyk nie. Die ligging kan nie beter nie - so te sê op die strand. Die eenheid kan doen met 'n bietjie verf/opknapping, maar ek glo dis moeilik om by te hou daarmee, aangesien die klammigheid van die see maar sy tol eis. Ek sal aanbeveel dat die glase bietjie aangevul word - net 3 wynglase in 'n plek wat 6 mense akkommodeer. Net Hier word nietemin sterk aanbeveel - moet net nie vyfster-verblyf verwag nie. Verlustig jou in wat jy om jou kan waarneem en geniet die ervaring.

Lida S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lida S

Ongelooflike ligging en uitsig.

Net Hier nr 7 is goeie waarde vir geld en die ligging kan nie beter nie. Huis langsaan het 20 gaste gehad (10 kinders alleen) wat nogal steurend was. Nie seker of dit is wat met die eienaar ooreengekom was en of huis die hoeveelheid mense regtig kan akkomodeer nie.

Ria V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V

Ongelooflike uitsig en verblyf.

Die huis bied alles wat 'n mens mag nodig kry plus ekstras, soos WiFi, en die uitsig is ongelooflik.

Malinda D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda D

Asemrowend mooi met pragtige uitsig. Absolute veiligheid.

Baie gerieflike, netjiese en veilige tuiste met 'n asemrowende see-uitsig in absolute prag deel van SA. Hier rus mens en elke oomblik word terdeë geniet. Pragtige, skoon strand. Goed toegeruste verblyfplek. Juweel van die Oos-Kaap.

Nolene A - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolene A

Asemrowend mooi, vreedsaam en uniek!

Absoluut pragtig, ons het heerlik gerus! Daar was alles wat ons nodig gehad het. Mooiste uitsig. Skoon, netjies en gemaklik. Sal beslis weer gaan!

Linda A - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda A

Baie rustig met die grootste geraas, die branders wat breek oor die rotse.

Verblyf is baie gerieflik en netjies. Wooneenheid is baie goed toegerus met alles wat mens nodig het. Kan dit nie aanbeveel vir gesin met klein kinders nie, want die tuin is nie omhein nie en loop reg op rotse uit met omtrent loodregte afgronde van omtrent 3 tot 4 m hoog en direk in die water in. Die looppaadjie van voertuig na ingang van die wooneenheid is gras en glibberig wanneer nat. Dit kan ook verbeter word, veral vir ouer mense. Met dit alles gesê, kry mens omtrent nie 'n wooneenheid met beter uitsig en gevoel vir die see nie, jy is amper in die water. Daar is niks lekkerder as om wakker te word en die branders breek omtrent 30 m van jou kamer venster af. Ons was 5 mense en het gemaklik saamgeleef in die eenheid.

Johan P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Pragtige ligging en baie smaakvol gemeubileerde verblyf.

Baie vriendelike gashere, pragtige ligging en baie smaakvol gemeubileerde verblyf. Eersterivierstrand is definitief iets besonders!

Ockert J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert J

A vacation.

Everything was exceptional, and the location is unbeatable. We had the most amazing vacation there.

Sarel S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel S

Awesome!

Beautiful - reg op die see. Baie goed ingerig, alles wat 'n mens benodig is daar.

Dané G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dané G

Fantasties en netjies! Kombuis goed toegerus! Kan nie nader aan die see nie! Baie mooi ons sal beslis teruggaan! Baie dankie!

Baie lekker gebly! Die huis is skoon en netjies en omtrent bo-op die strand! Fantastiese uitsig! Baie veilig vir klein kinders. Kombuis baie goed toegerus. Ons sal beslis weer gaan!

Pieter V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V

Nog nooit dolfyne sien baljaar vanuit my bed - groot pret!

Ideale plek vir 'n klein gesin wat waardering vir die natuurskoon het!

Kate K - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate K

Bliss at the edge.

What a beautiful setup. We loved the short walk to the beach. Noisy waves and family setup of this house. Just come prepared as the closest grocery shop is 54 km away in Humansdorp. We will be definitely back.

Hennie K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie K

Asemrowend.

Veilig, skoon en rustige atmosfeer. Lang, uitgestrekte strand. Pragtige sonsak. Vind jouself terwyl jy op die stoep sit en die spelende dolfyne dophou. Heerlik uitgerus. Baie dankie!

Jane E - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane E

Loved the view!

We loved the view. Everything we needed. Missed the dishwasher.

Maret V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maret V

'n Baie besondere plek - 'n plek om weer te besoek.

Iets baie besonders wat net eenvoudig buite die gewone ervaring is, en weer en weer besoek sal word. Sonder om dramaties te wees: regtig asemrowend.

Leona J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leona J

Die gemak van jou eie huis met 'n asemrowende uitsig.

Hierdie was net wat ons nodige gehad het. Heerlik, rustig en gemaklik.

Reuben A - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reuben A

Ek het geweet dit was 'n goeie naweek toe my vrou en kinders spontaan na die naweek dankie sê toe ons weg ry.

Baie aangename tyd gehad. Waarde vir geld. Netflix-remote het nie altyd lekker gewerk nie, maar al die ander dinge was goed. Plek ook baie netjies. Hier en daar klein ongediertes uit die omgewing. Hou deure toe. Goeie en rustige ervaring. Sal weer wil kom.

Megan V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan V

Wonderlik.

Prentjie pragtig en baie rustig.

Natasha V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V

Baie rustig en gerieflik!

Ideal vir mense wat net wil stil wees, en rus! Baie lekker geslaap en kombuis was lekker toegerus met alles! En almal is baie vriendelik by die strand.

Elzabe D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe D

Pragtige omgewing.

Heerlik gebly langs die see. Dak lek egter as dit reën. Het wel vir die eienaar terugvoer gegee.

Johan V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Great, sal beter wees in somer.

Dit was baie mooi gewees, die uitsig, die woonstel, die geriewe was goed. 'n Geboude braai sal natuurlik great wees. 'n Decoder vir die kinders sal ook 'n groot plus wees.

Liezel P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel P

Pragtige uitsigte en stil area.

Ons verblyf by Net Hier was eersteklas. Die uitsig is ongelooflik en die area is stil en rustig. Die woonstel is bitter netjies, goed toegerus en kindervriendelik (ons kinders is 6 en 9 jaar oud). Daar is 'n pragtige strand 200 m van die woonstel af en ons het baie lekker in die water gespeel. Dis belangrik om kontant saam te neem om die dagfooi en skoonmaakfooi te betaal, aangesien daar nie OTM'e of winkels in die nabye omgewing is nie. Die grondpad was in 'n goeie toestand tydens ons verblyf en heeltemal begaanbaar met 'n gewone sedan. Ons gaan definitief weer bespreek!

Mj V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mj V

Dit is 'n pragtige woonstel met ongelooflike see-uitsig. Vriendelike ontvangs.

Die ontvangs was baie vriendelik en die woonstel goed toegerus. Die uitsig oor die see is pragtig, en die strand 'n klipgooi weg. Enigste negatiewe punt is die 9 km grondpad tot by Eersterivier, alhoewel die grondpad in goeie toestand is. Sal Net Hier hoog aanbeveel.

Elize K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize K

Pragtige uitsig, kan nie nader aan die see nie.

Baie goed toegerus! Gemaklike beddens. Goed geleë, reg by die strand. Dis 'n pragtige strand! Wees net bewus van die ekstra nagfooie waarvan ons nie ingelig was vooraf nie. Daar is ook 'n reuk in die huis. Maar dit is nog steeds dit werd om daar te gaan bly - ons het dit só geniet!

Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Net Hier No. 7, Eersterivierstrand, 6303, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5cacc275f38423bf0262fe14c1153e4e0711dc35e3e6c71ced4858646a6429e5335234a5830f7568d1a859c139c1e901c3d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6) 77 5 1 5 Net Hier No. 7 Eersterivierstrand 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.070241711568 24.214632958174

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang