Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Netan-El Self-catering

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.4
Brian G
1 nag Besigheidsreis
4.8
Feb 2023

Friendly welcome from Sandra and a very spacious and comfortable unit which was well kitted out. Sandra is a conscientious hostess and she has equipped her guesthouse thoughtfully so that everything that a visitor needs is available and conveniently placed. I'll definitely visit again when I'm next in Velddrif.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Netan-El Self-catering
Good morning Brian Thank you for your gracious words. It was a privilege and we are looking forward to your next visit. Regards Sandra

Lizzie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Fantasties. Baie vriendelike en behulpsame ontvangs. Baie gesellig plekkie en het geriewe vir kragonderbrekings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Netan-El Self-catering
Goeie more Lizzie Baie dankie vir hierdie fantastiese resensie. Geniet 'n mooi jaar. Weskus-groete Sandra

Colin T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Goeie diens en baie aangename mense. Sal hulle beslis aanbeveel vir vriende en familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Netan-El Self-catering
Good day Colin, Thank you for a excellent review. Sandra

Ashlin L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Rustige atmosfeer. Dit was baie lekker by Netan-El Self-catering. Baie rustig. Lekker plek om te ontspan. Ek sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Netan-El Self-catering
Baie dankie Ashlin vir die uitstekende resensie. Sien u dus binnekort en volgende keer bespreek ons die bootrit op die rivier vir u met 'n piekniek mandjie. Geniet 'n goeie jaar verder en voorspoed vir 2021. Groete Sandra

Dulcie F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Heerlik. Stortgeriewe was 'n probleem. Maar gasvrou is bewus van dit. Bouer het gefouteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Netan-El Self-catering
Hallo Carla Baie dankie vir die goeie gradering. Ons het vandag iemand gekry om te help met probleem. Volgende keer, dalk n verrassing! Geniet n goeie naweek. Weskusgroete Sandra

Ashley H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

My kuier was baie lekker en sal enige tyd weer teruggaan daarheen. Die mense hanteer 'n mens baie goed daar. Die plek is goed om te rus en om te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Value for money. Wow, wow, amazing! I had a relaxing time. The house is beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Netan-El Self-catering
Hallo Mary, Wow! Baie dankie vir hierdie pragtige review. Ek sien uit na u volgende besoekie. Weskus groete, Sandra

Karin S
Kort verblyf
5.0
Sep 2019

Fantastiese plek! Vriendelike diens, ek het sommer dadelik tuis gevoel. Netan-El Self-catering is die perfekte plek om uit te rus en weg te kom van die alledaagse gejaag. Pynlik netjiese eenheid, toegerus met alles wat nodig is. Rustige stil area met oulike tuin en die wonderlikste gasvrou, Sandra. Baie baie dankie ek het my tyd by Netan-El vreeslik geniet en sal vir seker weer en weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Netan-El Self-catering
Baie dankie Karin. Dit is 'n groot plesier en my hart is verheug as my gaste hul verblyf geniet. Ons sal beslis die bootrit moet bespreek volgende keer. Weskusgroete Sandra Oliver

Suzette L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2019

Baie bekostigbaar en pynlik netjies. Heerlike verblyf. Goed toegerus. Professionele diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Netan-El Self-catering
Baie dankie Suzette. Dit is n groot plesier en ek is bly jy en jou mammie het dit geniet.... en Raai wat, net die vlg week staan die blommetjies oral in plate oop met hul wit gesiggies. Die weskus pad tot by Langebaan afdraai is vol blomme... Pragtig! en vroeg! Weskusgroete Sandra

Sumaiyah A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Peace of mind. Sandra is a lovely and kind person who welcomes you with open arms. The unit is exceptionally clean and a lot of thought has gone into the décor. I couldn't think of anything I needed that wasn't already available to me. We thoroughly enjoyed our stay. Netan-El Self-Catering is definitely a place worth visiting for a peaceful and relaxing break.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Netan-El Self-catering
Dear Sumaiyah, Thank you so much for this beautiful review. It was with great pleasure to host you. Regards, Sandra

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibiskuslaan 6, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d2f687f890e780b21b1d4e3fb5ad79003d9377e4b53e52035435d83f6cea598b5f7559d5d7528fc08dc583373ca24721830?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 6 Hibiskus Avenue Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.781983702322 18.162391260266

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang