Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Netan-El Self-catering

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibiskuslaan 6, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R920 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Netan-El Self-catering is in die Weskusdorpie Velddrif geleë en bied skoon en gerieflike verblyf, ideaal geskik vir beide vakansiegangers en reisigers wat op pad is na Noord of Suid en oornagverblyf benodig.

Die verblyf beskik oor 2 selfsorg-eenhede en bied slaapplek aan 4 persone in elk. Die SeaBreeze-eenheid is volledig toegerus met 'n kombuisie, leefarea met 'n dubbelslaapbank en 'n slaaparea met 'n dubbelbed. Die Retro-eenheid is volledig toegerus met 'n kombuisie en 2 enkelbeddens met 'n dubbelbed in die leefarea. Elke eenheid het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenhede het opritte wat daarheen lei, genoeg spasie om die beddens en gryprelings in die badkamers vir diegene in 'n rolstoel.

Daar is 'n gemeenskaplike braaigeriewe buite waar gaste gebruik kan maak.

Daar is oop parkeerplek op die perseel, maar die erf is nie omhein nie, so parkeerplek is op gaste se eie risiko.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 43 resensies vir Netan-El Self-catering
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hibiskuslaan 6, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Netan-El Self-catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Velddrif Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R920
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibiskuslaan 6, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d2f687f890e780b21b1d4e3fb5ad79003d9377e4b53e52035435d83f6cea598b5f7559d5d7528fc08dc583373ca24721830?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 6 Hibiskus Avenue Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.781983702322 18.162391260266

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang