Netherwood Eagle Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Netherwood Plaas, R103, Nottingham Road, Middellande, 3280, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Netherwood Eagle Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim kothuis in die Middellande in KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplanleefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4 langs die kombuis. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, TV, gratis WiFi en 'n kaggel. Gaste kan hulle eie batterystelsels vir ononderbroke kragtoevoer saambring.
Buite is daar 'n onderdakstoep en braai-area met 'n uitsig op die berge en oor die omliggende bosveld.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Dr Robert Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 9
Resensies 1
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Netherwood Plaas, R103, Nottingham Road, Middellande, 3280, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Netherwood Plaas, R103, Nottingham Road, Middellande, 3280, KwaZulu-Natal