Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nettie's Overnight Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
David K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Besonderse gasvryheid in 'n skoon, netjiese woonstel. Hartlike ontvangs en baie lekker gekuier. Volledig toegeruste eenheid met alles wat benodig word tot jou beskikking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alfred B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Perfect. Perfect. Everything was as advertised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anika G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Bitter lekker gebly en sal weer terugkeer! Verskriklik lekker gebly by Nettie's Overnight Accommodation in Springbok! Gevoel soos 'n home away from home. Baie vriendelike en behulpsame eienaars. Die rustigheid en vrede maak dit onmoontlik om nie te kan ontspan nie. Baie dankie vir 'n lekker wegbreek al was ek in Springbok vir werk! Sal beslis weer daar boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie geniet. Baie lekker gebly. 3de maal wat ek die plek gebruik. Ek sal net aanbeveel dat hulle na die stortkoppe in die storte moet kyk. Maar verder baie baie netjies. Niks fout met die blyplek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeanette
Nettie's Overnight Accommodation
Hallo Johan, wat was die probleem met die stortkop sodat ek daaraan kan aandag gee?

Kyle J M
1 nag
5.0
Apr 2024

Comfy stay. Was a comfortable place to stay. Easy to find.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ons het baie lekker gebly. Netjies en aangenaam met behulpsame gasvrou. Ons het baie lekker oorgebly. Die gasvrou was besonders behulpsaam en die verblyf was netjies en aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel C
1 nag
5.0
Jan 2024

Ek het baie lekker gebly. Die eienaars was regtig behulpsaam en vriendelik. Die ligging van die gastehuis is puik en naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan N
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Het lekker gekuier. Het net 'n skottelgoedwasbak gekort. Was rustig en warm geslaap. Netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tharina C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Goeie veilig verblyf. Goed gebly, dankie. Kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riana M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Apr 2024

Lekker. Ons het gewerk. Lugverkoeling nie in werkende toestand nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jeanette
Nettie's Overnight Accommodation
Lugverkoeling word nie op ons tuiste geadverteer nie. Ons het lugverkoeling in kamers maar kan slegs op 'fan' werk. En daar is 'n dakfan ook in die kamer. Aande was lekker koel gewees toe gaste by ons tuisgegaan het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jeanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kokerboomstraat 1, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAD1ANCRduOOZEbEqCjAeaWr00ivjNFChrgJ3MDrrNnZ3oyZbMan?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 75 5 1 5 1 Kokerboom Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.66531090105 17.891103992502

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang