Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nettie's Overnight Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kokerboomstraat 1, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Vanaf R920 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Nettie's Overnight Accommodation is in Springbok geleë en het slaapplek vir 7 gaste in 3 eenhede.

Dié oopplan-eenheid, Eenheid 1, het 'n uitsig oor die tuin en dorp, en beskik oor 'n koningingrootte-bed'. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamer. Die en suite-badkamer het 'n stort.

Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV met DStv en die sitarea lei na die tuin met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer 2 en 3 beskik elkeen oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Geriewe sluit 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe in. Albei kamers het ook hulle eie privaat ingange en toegang tot braaigeriewe en parkeerplek.

Nettie's Overnight Accommodation is stapafstand vanaf die middedorp met verskeie winkels en restaurante. Springbok bied ook doendinge, soos bergfietsroetes, en tussen Augustus en September, afhangend van die reënval, kan gaste ook blommekyk.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Luchain C
Saam met vriende
5.0
Die moeite werd. Dit was 'n goeie besluit om Nettie's overnight cottage in Springbok te kies. Sal dit definitief aanbeveel.
Nov 2024
Harried F
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het 'n rustige tydjie gehad. Ons het baie lekker gebly.
Okt 2024
Janice W
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful quiet place. Perfect overnight accommodation. Nice warm welcome from the friendly owners. Good location close to all the shop...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
David K
Saam met lewensmaat
5.0
Besonderse gasvryheid in 'n skoon, netjiese woonstel. Hartlike ontvangs en baie lekker gekuier. Volledig toegeruste eenheid met alles wat benodig word...
Sien meer
Sep 2024
Alfred B
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect. Perfect. Everything was as advertised.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jeanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Kokerboomstraat 1, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Nettie's Overnight Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 920
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kokerboomstraat 1, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAD1ANCRduOOZEbEqCjAeaWr00ivjNFChrgJ3MDrrNnZ3oyZbMan?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 1 Kokerboom Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.66531090105 17.891103992502

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang