Never Daunted Bird House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Redcoat-laan 6, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Never Daunted Bird House bied selfsorgverblyf in die dorpie Hogsback op die R345-pad. Dit is die ideale wegbreek vir 'n klein gesin of 'n paartjie.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 'n baba en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer, wat in die leefarea geleë is, het 'n dubbelbed en 'n bababedjie en die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed. Daar is 2 badkamers, een met 'n stort en die ander met 'n bad.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, tweeplaatstoof, oond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n rusbank met sitplek vir 2, 'n TV, kaggel en 'n etenstafel met sitplek vir 4. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Veilige parkeerplek word voorsien. Die area bied 'n hele rits besienswaardighede vir diegene wat op soek is na buitemuurse aktiwiteite.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbedjie
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Bellina Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 18
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Redcoat-laan 6, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Hogsback Amathole-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Redcoat-laan 6, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang