Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Never Daunted Mad House

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Bellina Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir Never Daunted Mad House
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Richard H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard H

It was amazing.

The stay was amazing, loved every minute of it.

Clinton B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton B

Beautiful, clean and cozy.

Beautiful stay at Never Daunted. Peaceful and quiet. Cozy little house. Loved the fireplace.

Nicolas E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolas E

Good memories made.

We had a great time with family and friends.

Adele B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B

Wonderlik.

Ons het heerlik gebly. Niks negatief om te sê nie. Is 'n pragtige plek, die natuur is onbeskryflik mooi.

Never Daunted Mad House se terugvoer

Thank you very much for the absolutely amazing review! We loved hosting you and you are welcome back anytime!

Never Daunted Mad House
Etienne D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne D

Fantastise wegbreek met heerlike kaggel (al was dit in die middel van die somer!).

Baie gerieflike en goed toegeruste akkommodasie.

Never Daunted Mad House se terugvoer

Thank you for being such amazing guests and giving us a great review! It was our pleasure to host you!

Never Daunted Mad House
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Leon L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L

Hogsback tuine was die moeite werd gewees.

Baie lekker oorgeslaap, stil en rustig tussen die bome en met 'n mooi tuinuitsig.

Never Daunted Mad House se terugvoer

We loved hosting you, Leon, and you are welcome back anytime! Thank you for an awesome review! We really appreciate it!

Never Daunted Mad House
Pieter P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P

'n Stukkie paradys waar die stilte raas.

'n Stukkie paradys met die mooiste uitsig. Gasheer en gasvrou laat jou tuis voel en en ons honde het dit vreeslik geniet. Ons blyplek was baie goed toegerus en netjies.

Never Daunted Mad House se terugvoer

Hello Pieter

Dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons 'n wonderlike resensie te gee! Ons het dit absoluut geniet om jou as ons gas te hê en hoop om jou binnekort in die toekoms te sien

Vriendelike groete
Bellina, Wéan, Maya en Diesel

Never Daunted Mad House
Cherie K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherie K

Fantastic.

We were very happy with our accommodation, it had everything that we needed, a wonderful fire place that kept us warm on the chilly nights, and a comfortable bed. What's great is you get one crate of wood for free and you can buy extra crates at just R30 a bargain; just take extra firelighters.

Never Daunted Mad House se terugvoer

Hi Cherie

Thank you for taking the time to give us an absolutely amazing review! It is much appreciated! We try our very best to make our guests feel at home and comfortable. Thank you for being such amazing guests and allowing us to host you! We absolutely loved having you as our guest and hope to see you soon in the future

Kind Regards
Bellina, Wéan, Maya and Diesel

Never Daunted Mad House
Michael L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael L

Beautiful place, lovely hosts.

Perfect to get away from it all, clean comfortable, and cosy.

Never Daunted Mad House se terugvoer

Hi Michael
Thank you for giving us a truly amazing review!
Thank you for being such amazing guests and allowing us to host you! Wonderful guests like you, is what keeps us going to serve the best we can!
We really appreciate the review and hope to see you again soon
Best Wishes,
Bellina, Wéan, Maya and Diesel

Never Daunted Mad House
Jay Cee V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jay Cee V

Absoluut fantasties!

Dankie Bellina & Wèan, julle is amazing gasvrou & heer. Toe ons 'n waterprobleem gehad het, is dit binne 10 minute reggestel. Dankie vir julle hulp om ons karavaan te parkeer. Die huisie is baie gerieflik en het alles wat mens nodig het. Die onderdak braai is 'n treffer en die gratis krat hout was baie welkom. Ons sal beslis weer daar oorbly.

Never Daunted Mad House se terugvoer

Hi Jay Cee
Dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons 'n wonderlike resensie te gee en dat jy ons die geleentheid gegee het om jou te huisves. Ons het dit absoluut geniet om jou as ons gas te hê en hoop om jou binnekort te sien
Vriendelike groete
Bellina, Wéan, Maya en Diesel

Never Daunted Mad House
Christo V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Baie goed geleë.

Baie interessante kameruitleg en baie keurig gemeubileer.

Never Daunted Mad House se terugvoer

Hi Christo
Dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons 'n wonderlike resensie te gee.
Ons waardeer dat jy ons die geleentheid gegee het om jou te huisves en ons hoop om jou binnekort te sien
Vriendelike groete
Bellina, Wéan, Maya en Diesel

Never Daunted Mad House
Diane B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane B

It was really lovely and I would recommend family and friends to stay at Never Daunted.

The cottages were very neat and tidy, and there was plenty of room for everyone. The host was very friendly and assisted us with the problems that we had very quickly and efficiently. I would recommend that you travel in a bakkie or 4x4 as the road to the cottages is not very nice.

Never Daunted Mad House se terugvoer

Thank you very much for such a great review! We loved hosting you and your family! Hogsback is, unfortunately, a gravel road and due to heavy rains, the roads do get damaged. However, they are not so bad that only a bakkie or 4x4 can drive on them.

Never Daunted Mad House
Isak V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Isak V

Heel rustig.

Hou van die ligging met natuurlike plantegroei.

Never Daunted Mad House se terugvoer

Hi Isak

Dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te gee. Ons waardeer dat jy ons die geleentheid gegee het om jou te huisves en ons hoop om jou binnekort te sien

Vriendelike groete
Bellina, Wéan, Maya en Diesel

Never Daunted Mad House
Hannes L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes L

Lekker gebly.

Dit was goed om daar te bly.

Never Daunted Mad House se terugvoer

Thank you for a great review! We are glad you enjoyed your stay!

Never Daunted Mad House
Tarine V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tarine V

Vriendelik, veilig en skoon.

Ons as gesin het die oorbly baie geniet, baie mooi en skoon met vriendelike gasheer.

Never Daunted Mad House se terugvoer

Hi Tarine

Dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te gee. Ons waardeer dat jy ons die geleentheid gegee het om jou te huisves en ons hoop om jou binnekort te sien

Vriendelike groete
Bellina, Wéan, Maya en Diesel

Never Daunted Mad House
Mxolisi S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mxolisi S

Was very nice.

The place was the best for both of us.

Never Daunted Mad House se terugvoer

Hi Mxolisi

Thank you for taking the time to give us a review and love that the Hog house suited all your needs and that you felt at home and comfortable!
We appreciate you giving us the opportunity to host you and hope to see you again

Kind Regards
Bellina, Wéan, Maya and Diesel

Never Daunted Mad House
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Redcoat-rylaan 6, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69c6addb3643ed6cf82e0717a317f49b7d9ab1f92ad23feb0a42306c7bb8ee3abe1baf7c0bbef8ef7e1a391dfd0013bd2450?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 8) 17 5 1 5 6 Redcoat Lane Hogsback 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -32.595389702453 26.931512686399

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang