Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Never @ home

Rugsakreisigerslosies
 12 Beskikbaar
 12 Beskikbaar
 12 Beskikbaar
12-Bed gemengde slaapsaal (gedeelde badkamer)
Vanaf
Vanaf R 420
per nag, vir 1 mens
Beskrywing

Die slaapsaal het slaapplek vir 12 gaste op 6 stapelbeddens en gemeenskaplike badkamers met storte, toilette en wasbakke. Daar is ook lugversorging,, 'n haardroër en WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 1 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

1

1 x Slaapsaalbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die reistoonbank op die perseel bied verskeie toere en avonture, van ontspanne wyntoere tot vryval-uitstappies vir avontuurlustige siele.
Ons span is daaraan toegewyd om vir jou Kaapstad op 'n volhoubare, bekostigbare en spesiale wyse te ontsluit.
Geen gaste onder 16 jaar kan in ons kamers bly nie, tensy hulle deur 'n wettige voog vergesel word.
Veilige parkeerplek is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Belangrik:
Die tarief geld vir 1 persoon in 'n bed. Vir groepbesprekings sal ons ons bes doen om julle in dieselfde kamer te te plaas, maar ons kan dit nie waarborg nie. 'n Geldige paspoort of ID word benodig tydens die inklokdatum.

Ouderdomsbeleid:
Gaste jonger as 16 jaar kan slegs in ons gedeelde kamers geakkommodeer word as hulle deel is van 'n groep wat die hele kamer bespreek het en elke lid 'n paspoort of geboortesertifikaat het wat volledig is en deur 'n volwasse persoon vergesel word (Dit is nie tydens spitsseisoen van toepassing nie). Moenie huiwer om ons te kontak as jy enige vrae het nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
6-Bed gemengde slaapsaal (en suite)
Vanaf
Vanaf R 440
per nag, vir 1 mens
Beskrywing

Die slaapsaal het slaapplek vir 6 gaste op 3 stapelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook lugversorging, 'n kluis en WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 1 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

1

1 x Slaapsaalbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die reistoonbank op die perseel bied verskeie toere en avonture, van ontspanne wyntoere tot vryval-uitstappies vir avontuurlustige siele.
Ons span is daaraan toegewyd om vir jou Kaapstad op 'n volhoubare, bekostigbare en spesiale wyse te ontsluit.
Geen gaste onder 16 jaar kan in ons kamers bly nie, tensy hulle deur 'n wettige voog vergesel word.
Veilige parkeerplek is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Belangrik:
Die tarief geld vir 1 persoon in 'n bed. Vir groepbesprekings sal ons ons bes doen om julle in dieselfde kamer te te plaas, maar ons kan dit nie waarborg nie. 'n Geldige paspoort of ID word benodig tydens die inklokdatum.

Ouderdomsbeleid:
Gaste jonger as 16 jaar kan slegs in ons gedeelde kamers geakkommodeer word as hulle deel is van 'n groep wat die hele kamer bespreek het en elke lid 'n paspoort of geboortesertifikaat het wat volledig is en deur 'n volwasse persoon vergesel word (Dit is nie tydens spitsseisoen van toepassing nie). Moenie huiwer om ons te kontak as jy enige vrae het nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
4-Bed gemengde slaapsaal (en suite)
Vanaf
Vanaf R 460
per nag, vir 1 mens
Beskrywing

Die slaapsaal het slaapplek vir 4 gaste op 2 stapelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook lugversorging, 'n kluis en WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 1 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

1

1 x Slaapsaalbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die reistoonbank op die perseel bied verskeie toere en avonture, van ontspanne wyntoere tot vryval-uitstappies vir avontuurlustige siele.
Ons span is daaraan toegewyd om vir jou Kaapstad op 'n volhoubare, bekostigbare en spesiale wyse te ontsluit.
Geen gaste onder 16 jaar kan in ons kamers bly nie, tensy hulle deur 'n wettige voog vergesel word.
Veilige parkeerplek is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Belangrik:
Die tarief geld vir 1 persoon in 'n bed. Vir groepbesprekings sal ons ons bes doen om julle in dieselfde kamer te te plaas, maar ons kan dit nie waarborg nie. 'n Geldige paspoort of ID word benodig tydens die inklokdatum.

Ouderdomsbeleid:
Gaste jonger as 16 jaar kan slegs in ons gedeelde kamers geakkommodeer word as hulle deel is van 'n groep wat die hele kamer bespreek het en elke lid 'n paspoort of geboortesertifikaat het wat volledig is en deur 'n volwasse persoon vergesel word (Dit is nie tydens spitsseisoen van toepassing nie). Moenie huiwer om ons te kontak as jy enige vrae het nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
Slaapsaal vir vroue met 4 beddens (en suite)
Vanaf
Vanaf R 510
per nag, vir 1 mens
Beskrywing

Die slaapsaal het slaapplek vir 4 vroue op 2 stapelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook lugversorging, 'n kluis, haardroër en WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 1 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

1

1 x Slaapsaalbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die reistoonbank op die perseel bied verskeie toere en avonture, van ontspanne wyntoere tot vryval-uitstappies vir avontuurlustige siele.
Ons span is daaraan toegewyd om vir jou Kaapstad op 'n volhoubare, bekostigbare en spesiale wyse te ontsluit.
Geen gaste onder 16 jaar kan in ons kamers bly nie, tensy hulle deur 'n wettige voog vergesel word.
Veilige parkeerplek is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Belangrik:
Die tarief geld vir 1 persoon in 'n bed. Vir groepbesprekings sal ons ons bes doen om julle in dieselfde kamer te te plaas, maar ons kan dit nie waarborg nie. 'n Geldige paspoort of ID word benodig tydens die inklokdatum.

Ouderdomsbeleid:
Gaste jonger as 16 jaar kan slegs in ons gedeelde kamers geakkommodeer word as hulle deel is van 'n groep wat die hele kamer bespreek het en elke lid 'n paspoort of geboortesertifikaat het wat volledig is en deur 'n volwasse persoon vergesel word (Dit is nie tydens spitsseisoen van toepassing nie). Moenie huiwer om ons te kontak as jy enige vrae het nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 12 Beskikbaar
 12 Beskikbaar
 12 Beskikbaar
Deluxe-koningkamer
Vanaf
Vanaf R 1 573
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het slaapplek vie 2 gaste, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook lugversorging, 'n kluis, haardroër, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV en DStv-kanale.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die reistoonbank op die perseel bied verskeie toere en avonture, van ontspanne wyntoere tot vryval-uitstappies vir avontuurlustige siele.
Ons span is daaraan toegewyd om vir jou Kaapstad op 'n volhoubare, bekostigbare en spesiale wyse te ontsluit.
Geen gaste onder 16 jaar kan in ons kamers bly nie, tensy hulle deur 'n wettige voog vergesel word.
Veilige parkeerplek is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Belangrik:
Die tarief geld vir 1 persoon in 'n bed. Vir groepbesprekings sal ons ons bes doen om julle in dieselfde kamer te te plaas, maar ons kan dit nie waarborg nie. 'n Geldige paspoort of ID word benodig tydens die inklokdatum.

Ouderdomsbeleid:
Gaste jonger as 16 jaar kan slegs in ons gedeelde kamers geakkommodeer word as hulle deel is van 'n groep wat die hele kamer bespreek het en elke lid 'n paspoort of geboortesertifikaat het wat volledig is en deur 'n volwasse persoon vergesel word (Dit is nie tydens spitsseisoen van toepassing nie). Moenie huiwer om ons te kontak as jy enige vrae het nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 16 Beskikbaar
 16 Beskikbaar
 16 Beskikbaar
2-Enkelbedkamer (en suite)
Vanaf
Vanaf R 1 573
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die slaapkamer het slaapplek vir 2 gaste op 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n kluis, haardroër, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV en DStv-kanale in.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die reistoonbank op die perseel bied verskeie toere en avonture, van ontspanne wyntoere tot vryval-uitstappies vir avontuurlustige siele.
Ons span is daaraan toegewyd om vir jou Kaapstad op 'n volhoubare, bekostigbare en spesiale wyse te ontsluit.
Geen gaste onder 16 jaar kan in ons kamers bly nie, tensy hulle deur 'n wettige voog vergesel word.
Veilige parkeerplek is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Belangrik:
Die tarief geld vir 1 persoon in 'n bed. Vir groepbesprekings sal ons ons bes doen om julle in dieselfde kamer te te plaas, maar ons kan dit nie waarborg nie. 'n Geldige paspoort of ID word benodig tydens die inklokdatum.

Ouderdomsbeleid:
Gaste jonger as 16 jaar kan slegs in ons gedeelde kamers geakkommodeer word as hulle deel is van 'n groep wat die hele kamer bespreek het en elke lid 'n paspoort of geboortesertifikaat het wat volledig is en deur 'n volwasse persoon vergesel word (Dit is nie tydens spitsseisoen van toepassing nie). Moenie huiwer om ons te kontak as jy enige vrae het nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 840
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 82 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 107, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6eb25a27447fcf6fa0f5cbeaa779b6e8ce2e15c64edb511a637c3ceeb3dd30798becff61a62232c765245733a1d0b873fa87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 107 Main Road Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.90781946913 18.409146768717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang