Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

New Beginnings Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Toddle Inn, Pietersfontein-weg, Montagu, 6270, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 825 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

New Beginnings bied selfsorgverblyf en kampeer op 'n klein leefstylplaas, net 20 km buite Montagu, in 'n onontdekte area genaamd Pietersfontein. Pietersfontein is 'n klein, veilige en baie vriendelike plaasgemeenskap, en is ideaal vir 'n rustige wegbreek.

Die New Beginnings Cottage is langs die hoofhuis geleë, maar is baie privaat. Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 driekwartbeddens en die bykomende badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof met 'n elektriese oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n ronde etenstafel en stoele met sitplek vir 4, rusbanke en 'n platskerm-TV met DSTV en Netflix. Die kothuis maak oop na 'n privaat onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en ingeboude braaigeriewe. Die kothuis het 'n privaat plonspoel en 'n grasperk wat oor 'n klein varswaterdam uitkyk.

Boonop is daar geen selontvangs in Pietersfontein nie, maar Wi-Fi kan gemaak word. Daar is baie wonderlike bergwandelings, roetes en bergfietsrypaaie om ontdek te word. Die verblyf het 'n addisionele kampplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Stan & Sue Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Toddle Inn, Pietersfontein-weg, Montagu, 6270, Wes-Kaap
  • Gaste dink New Beginnings Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 825
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 825
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Toddle Inn, Pietersfontein-weg, Montagu, 6270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14cc2e4a43c05f11a20176688b3eaa104fc9ba6593661293ee9c15d12ce2f8a83e1848ef56946fd11b70c154105f48200926?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 825 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 Toddle Inn Pietersfontein Road 6270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.655296944146 20.004310768318

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang