Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

New Beginnings

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rosa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir New Beginnings
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Arina V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina V

Ons kon ongelukkig net een aand oorbly, maar sal wou langer bly.

Hierdie selfbederf eenheid is só sentraal geleë en ons gasvrou was op die bol.

Thami K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thami K

Good, the area was quiet, the house very neat, and facilities were there.

Our stay was good.

Steven W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven W

Gerieflik en aangenaam.

Baie gerieflike, veilige en netjiese huis. Sal met groot graagte dit aanbeveel as jy baie lekker wil bly in Hartenbos. Volledig toegerus en maklik binne bereik van die dorpskern en strandgebied. Ons het die kuiertjie baie geniet. Vriendelike gasvrou.

Chantal P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal P

Lekker gekuier!

Sal beslis weer 'n bespreking maak. Huis was netjies en baie veilig.

Anneline B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline B

Heerlik, wonderlik, sal beslis weer gaan.

Het baie lekker gebly. Die plek is baie aangenaam.

Robinelle D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robinelle D

Onverbeterlike gasvryheid. Gebruik van wasmasjien 'n bonus.

New Beginnings is 'n gerieflike en veilige tuiste op die voorstoep van soveel om te verken in asemrowende Hartenbos en Mosselbaai.

Dirk T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk T

Netjies en skoon, was alles in die huis.

Vir 3 gesinne, wat die kombuis en badkamers deel, kan dalk probleme ervaar.

Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 700
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bolandlaan 1, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c0c3e0d70e2b4251a3ce1b48ee7687892747dce4d0eb089d0521ca274e2eb734a0b8dabd3922a04e5b954842343ea4b702e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 8 mense 7 5 1 5 1 Boland Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.1304121 22.1105828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang