Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

New Beginnings

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Arina V
1 nag
5.0
Aug 2024

Ons kon ongelukkig net een aand oorbly, maar sal wou langer bly. Hierdie selfbederf eenheid is só sentraal geleë en ons gasvrou was op die bol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thami K
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Good, the area was quiet, the house very neat, and facilities were there. Our stay was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steven W
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gerieflik en aangenaam. Baie gerieflike, veilige en netjiese huis. Sal met groot graagte dit aanbeveel as jy baie lekker wil bly in Hartenbos. Volledig toegerus en maklik binne bereik van die dorpskern en strandgebied. Ons het die kuiertjie baie geniet. Vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Lekker gekuier! Sal beslis weer 'n bespreking maak. Huis was netjies en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneline B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlik, wonderlik, sal beslis weer gaan. Het baie lekker gebly. Die plek is baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robinelle D
Kort verblyf
4.8
Mei 2024

Onverbeterlike gasvryheid. Gebruik van wasmasjien 'n bonus. New Beginnings is 'n gerieflike en veilige tuiste op die voorstoep van soveel om te verken in asemrowende Hartenbos en Mosselbaai.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk T
1 nag
4.6
Apr 2024

Netjies en skoon, was alles in die huis. Vir 3 gesinne, wat die kombuis en badkamers deel, kan dalk probleme ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rosa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 700
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bolandlaan 1, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c0c3e0d70e2b4251a3ce1b48ee7687892747dce4d0eb089d0521ca274e2eb734a0b8dabd3922a04e5b954842343ea4b702e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 8 mense 7 5 1 5 1 Boland Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.1304121 22.1105828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang