Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

New Beginnings

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bolandlaan 1, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 700 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

New Beginnings is 'n selfsorghuis in die hartjie van Hartenbos, Wes-Kaap. Hierdie eiendom is die ideale verblyf vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige verblyf.

Dié huis het slaapplek vir tot 8 gaste in 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers is albei ingerig met 2 enkelbeddens, terwyl die derde en vierde slaapkamers met 'n dubbelbed ingerig is. Die eerste gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad, wasbak en toilet, en die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n onderdakbalkon met buitemeubels, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby die strand, plaaslike winkels en restaurante asook naburige dorpe soos Mosselbaai en George.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir New Beginnings
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rosa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Bolandlaan 1, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink New Beginnings het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bolandlaan 1, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c0c3e0d70e2b4251a3ce1b48ee7687892747dce4d0eb089d0521ca274e2eb734a0b8dabd3922a04e5b954842343ea4b702e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 8 mense 7 5 1 5 1 Boland Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.1304121 22.1105828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang