Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

New Beginnings Venue

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Danie W
1 nag
5.0
Jun 2024

Aangename verblyf, netjies en gerieflik, vriendelike ontvangs. Die derde slaapkamer se stort se warmwaterkraan het koud gebly. Die slaapkamer sonder 'n en-suite badkamer se hooflif flikker aan en af, maar werk nie. Twee slaapkamers het en-suite badkamers, maar die derde slaapkamer se badkamer loop vanuit die leefvertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Perfect breakaway, a hidden gem. Perfect, the more you look the more detail you see. Super neat place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sani M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2024

Amazing. Relaxed and peaceful stay. Caring landlord.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Theuns S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2024

Heerlik en rustig Ons het lekke gebly, maar met aankoms is ek meegedeel dat die oord nie een betaling ontvang het nie en moes ek noodgedwonge weer die helfte betaal.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Yolanda S
1 nag Saam met vriende
3.0
Apr 2024

Fantasties. Alles is skoon en netjies. Personeel is baie vriendelik.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Matseleng M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2022

Reasonable and peaceful place. I really enjoy and will definitely come back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phumudzo M
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2022

We enjoyed our stay. The place is so quiet, it's good for people to rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moya B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Die venue is netjies en skoon. Baie kreatiewe en interessante dekor. Ons verblyf by New Beginnings Venue was baie aangenaam. Die kamer was ruim, en skoon met alles wat ons nodig gehad het-selfs vars melk in die yskas vir 'n heerlike koppie koffie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Baie lekker en rustig gewees. Ek kon tot my kat saam vat. Baie dankie. Eienaars baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannah M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Had a chilled day. Beside the airconditioner not working, everything was on point.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die D1047, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d0735d5114a895ee6127a9045ae6fb47995907506fafa175c0887032188d935d49723a0eef9df76eccef08e6d790cbf19b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 Off the D1047 Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.910773609496 28.26826171636

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang