New Cumberland 212
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Des 2025 tot 22 Des 2025.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 163 Beach Road, Mouille Point, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 335 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
New Cumberland 212 is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel in 'n goedversorgde gebou in die gesogte area van Mouille Point. Hierdie woonstel is perfek geleë met see-uitsigte in die verte en maklike toegang tot die lewendige V&A Waterfront, en is ideaal vir beide ontspannings- en korporatiewe reisigers.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n ingeboude klerekas, terwyl die badkamer met 'n bad en 'n stort toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en wasmasjien. Die oopplan-sitkamer en -eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir vermaak is 'n slim-TV en hoëspoed-Wi-Fi beskikbaar.
Gaste kan 'n kort entjie se stap na nabygeleë kafees, restaurante, die ikoniese promenade en gewilde besienswaardighede geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 77
Resensies 264
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 163 Beach Road, Mouille Point, 8005, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 163 Beach Road, Mouille Point, 8005, Wes-Kaap