Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

New Eden Suites

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Turacostraat 28, Norscot, Sandton, 2055, Gauteng
  • Vanaf R670 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

New Eden Suites bied veilige verblyf in 'n stil buurt in Norscot, Sandton. Verblyf beskik oor 5 verblyfopsies wat elk 'n privaat ingang het.

Die Restful Blue Room is geskik vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die Rose Cottage het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens wat dit geskik vir 4 gaste maak. Die Sunny Room is geskik vir 2 gaste en het 2 enkelbeddens. Die Evergreen Room is geskik vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed.

Sekere kamers het 'n kroegyskassie en 'n ketel, terwyl ander kamers 'n kombuisie met 'n stoof het. Elke kamer het 'n lessenaar, platskerm-TV en toegang tot WiFi. Die Bright & Golden Room is geskik vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en die gemeenskaplike swembadarea. Gaste is ook naby Design Quarter-inkopiesentrum, die Monte Casino, die Douglasdale-inkopiesentrum, die Nicolway Bryanston-inkopiesentrum, asook Braamfonteinspruit.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad

Geriewe

  • Swembad
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Chantal B
5.0
Clean, safe and really comfortable. Wonderful attentive and friendly host. Clean, safe and comfortable. Really enjoyed my home away fro...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Louise H
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike ervaring. Ons het 'n wonderlike tyd hier gehad, alles was wonderlik gewees en sal beslis weer daar gaan bly.
Jun 2024
Botle M
Saam met lewensmaat
5.0
Very clean and beautiful. Owner is very friendly and the room was clean. Loved it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Heleen H
5.0
Ons het heerlik gebly. New Eden Suites is skoon, netjies, privaat en uiters veilig. Ons het heerlik gebly. New Eden Suites is skoon, netjies, privaat ...
Sien meer
Mei 2024
Martie N
Saam met lewensmaat
5.0
Die ontvangs was wonderlik en die vriendelike personeel was die beste. Ek sal enige tyd weer daar tuis. Dit was baie aangenaam en rustig.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janice Flemming Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Turacostraat 28, Norscot, Sandton, 2055, Gauteng
  • Gaste dink New Eden Suites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R670
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R670
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Turacostraat 28, Norscot, Sandton, 2055, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0cbfba2e19f6bafea36cc4cf1cfefb7da5dea57a6218d80f48003f7cd2acb1ef09455de3810d46696f012c979a4af8438c5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R670 per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 28 Turaco Street Norscot 2055 Gauteng 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -26.03683 28.00664

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang