Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

New Haven Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Michele B
1 nag Gesin met tieners
4.6
Aug 2024

Great experience. It was a short one-night stay but it was a very nice experience. Friendly staff and comfortable accommodation. Breakfast was awesome!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jan C
1 nag Besigheidsreis
4.6
Jul 2024

We had a pleasant stay. You had the incorrect info regarding a king-size bed in the Delux Room and even confirmed there would be one.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Renita L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2023

Goeie waarde vir geld. Die kamers is baie netjies met gemaklike beddens en kwaliteit beddegoed. Ons was in kamer nommer 9 en die lugversorging het nie gewerk nie. Ons het dit rapporteer en dis verstel, maar het nogsteeds nie gewerk nie. Ons het dit weereens by die skoonmaker gerapporteer. Die ontbyt is baie basies, maar die akkommodasie is steeds goeie waarde vir geld. Botter in plaas van margarien in die houer wat "botter" gemerk is, sal al 'n goeie verbetering wees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Danie T
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2023

Baie netjies. Baie vriendelik. Dit is 'n voorreg om daar te kan oorbly. Alles perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Corlene J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Goeie diens. Vriendelike mense. Die bedrag het ontbyt ingesluit wat 'n groot verrassing was. Baie goeie diens. 4 ster plek!!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-marie R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2022

Gemaklik en netjies. Baie lekker geslaap en ontbyt was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2022

Altyd lekker. Skoon, netjies en mense aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2022

Baie tevrede. Perfekte keuse vir vinnige oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roger L
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2022

Clean/neat and Christo was very accommodating - even when we lost the key(!) - and found it again! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christelle G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2021

Netjies en gasvry. Baie lekker oorslaapplek. Ruim, skoon kamers. Sagte handdoeke en lekker kussings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Paddock-rylaan, Pioneer Park, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHgLIFjmHG9l3ICgQFpKbeHL0GNmrMrfskDNGaT2tQ0L8wY69Wa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 46 Paddock Drive Pioneer Park 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.728481 29.929442

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang