Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

New Holme Nature Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 160 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Leanda S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Baie lekker en vriendelike diens deur die eienaar en sy span. Dit was ons 2de keer by New Holme en dit was lekker soos altyd. Baie lekker buffet ete - die kinders het dit vreeslik geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Uitstekende plekkie om oor te slaap. Ons het vreeslik lekker gebly. Die plaas is baie mooi en die kos was heerlik. 'n TV in die kamer sou welkom gewees het en die WiFi en sein is baie sleg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Su-mari H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Veilig en rustig. Baie lekker, dit is lekker rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex L
1 nag
4.8
Feb 2025

Comfortable calm oasis. Had such a lovely stay at New Holme! Lovely, comfortable and clean room with air conditioning and beautiful amenities. Alet, PC and the staff there were friendly and so accommodating. Would definitely recommend to friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris T
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Meer as 'n oorslaap oppad Kaap toe. Uitstekende boerekos en 'n gratis wildsrit om die enigste seekoei in die Noord-Kaap te sien.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre N
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jan 2025

Wonderful! Such an interesting place to get close to nature and experience true Karoo hospitality!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marlene S
1 nag
5.0
Des 2024

Pragtige plek, heerlike buffet ete, ontspanne en hartlike saamwees vir seker! Regte Karoo hartlike ontvangs! Rustig en pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Welcoming authentic. A little oasis off the N1. It was so nice to break up the trip to JHB with a relaxing overnight stay at the farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franco V
1 nag
5.0
Des 2024

Perfek. Baie skoon en netjies en gerieflik. Baie vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

P.C Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 222

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 178
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 178
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Tussen Hanover/Colesberg, Hanover, 7005, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a65946180a7f0ace7ddd354e34030228e7917640f71c50eea82c26024108036980f1c51cd0f4878d28eeff82fdd929cf992?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 178 per nag, vir 2 mense 160 5 1 5 N1 Highway Between Hanover / Colesberg 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.89813723216 24.62739944458

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang