Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

New Hunters Moon

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Suikerbekkie Wes-straat 17, Joostenbergvlakte, Kaapstad, 7570, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

New Hunters Moon is in Joostenbergvlakte geleë, net 35 km vanaf Kaapstad, en bied gehalteverblyf vir vakansiegangers, sakereisigers en oornaggaste. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die verblyf beskik oor 3 suites wat elk tot 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die suites beskik oor 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n eetarea, platskerm-TV en 'n klein kombuisie met 'n yskas, mikrogolf en ketel met tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt word elke oggend in die suite of buite onder die sambrele bedien..

Gaste het ook toegang tot komplimentêre WiFi tydens hul verblyf.

Veilige parkeerplek word agter geslote hekke op die perseel gebied.

Daar is 'n verskeidenheid doendinge in die area insluitend perdry, wynproe op die talle wynplase in die Paarl en Stellenbosch, verskeie top restaurante, die Cape Garden Centre wat bestaan uit Village Square met verskeie winkels en Bugz Family Play Park.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir New Hunters Moon
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Liezel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Suikerbekkie Wes-straat 17, Joostenbergvlakte, Kaapstad, 7570, Wes-Kaap
  • Gaste dink New Hunters Moon het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Suikerbekkie Wes-straat 17, Joostenbergvlakte, Kaapstad, 7570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA809d9710b327fee073a720dac9180587671d5291d87ebad82d4503003d954d6b25763f85f08601e15f6793994c4322e28103?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 17 Suikerbekkie West Street Joostenbergvlakte 7570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.824670250009 18.727357493254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang