Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

New National Hotel & Conference

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 352, Parow-Oos, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 490 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

New National Lodge & Conference bied verblyf in Parow-Oos, Kaapstad. Die hotel is slegs 10 min vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Verblyf word in 32 uniek en smaakvol versierde kamers gebied. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Elke kamer het ook gratis WiFi, TV met sekere DStv-kanale, telefoon en koffie- en teemaakgeriewe.

Die hotel beskik oor 4 konferensiekamers waarvan die grootste een tot 100 afgevaardigdes kan akkommodeer. The Duke Eatery is die hotel se restaurant op die perseel. Ontbyt en middagete word daagliks bedien. Aandete is beskikbaar indien dit vooraf bestel word. Wasgoeddienste is ook beskikbaar.

Die hotel het veilige parkeerplek vir jou voertuig en New National Lodge & Conference is naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe. Die verblyf is ook net 10 tot 15 minute se ry vanaf Tygervallei Winkelsentrum, Bellville Gholfklub, Century City en ander besienswaardighede.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Goed

Netheid
4.3
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.3
Veiligheid
3.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Kesiah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Voortrekkerweg 352, Parow-Oos, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink New National Hotel & Conference het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 490
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 490
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 352, Parow-Oos, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2da7c79355573f6160c422992765aef8734ce3eadec2ecc740739016558d56daa7c640cf93e30994e65aa607185c5642890b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 490 per nag, vir 2 mense 20 5 1 4 352 Voortrekker Road Parow East 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.903173782104 18.603048678101

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang